Koedoeskloof Guesthouse
Beskrywing
Dié kamer het 'n uitsig oor die tuin en het 'n privaat ingang wat toegang bied tot die gedeelde stoep. Die kamer is getooi in Mosambiekse skakerings van groen en eklektiese antieke meubels is uitgesoek. Daar is 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die beddens is oorgetrek met wit perkallinne en kleurvolle kombersies. Die kamer het 'n plafonwaaier, ekstra kombersies en 'n muurverwarmer vir die kouer aande. Ekstra geriewe in die kamer sluit vars handdoeke, toiletware, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi in. Let asb. dat die kamer nie geskik is vir selfsorg nie en dat daar trappe na die kamer is wat dit ongeskik maak vir mense wat moeilik loop.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Aandete en ontbyt is teen ekstra koste beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Aandete-besprekings moet 6 ure voor die tyd gemaak word. 
Ontbytbesprekings moet met inklok gemaak word.
Inkloktyd is tussen 15:00 en 18:00.
Gaste mag nie hul eie alkohol saambring nie. 
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie hoekkamer het 'n privaat ingang en terras met 180-grade-uitsigte oor die berge en Towerkop-piek. Dit is gemeubileer met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die dekor is skoon en minimaal, wat die omliggende landskap weerspieël, en die bed is oortrek met kraakvars wit perkallinne met 'n kleurvolle deken. Die kamer sluit 'n draagbare waaier, muurverwarmer en ekstra komberse vir kouer nagte in. Bykomende geriewe sluit in vars handdoeke, komplimentêre toiletware, 'n ketel en tee- en koffiemaakgeriewe met melk en suiker. Let asseblief daarop dat die kamer nie vir selfsorg toegerus is nie. Toegang tot die kamer is via trappe en is nie geskik vir gaste met mobiliteitsprobleme nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Aandete en ontbyt is teen ekstra koste beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Aandete-besprekings moet 6 ure voor die tyd gemaak word. 
Ontbytbesprekings moet met inklok gemaak word.
Inkloktyd is tussen 15:00 en 18:00.
Gaste mag nie hul eie alkohol saambring nie. 
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Dié kamer het 'n uitsig oor Towerkop van die venster af en het 'n privaat ingang wat toegang bied tot die gedeelde stoep. Die kamer is getooi in sensuele rooi skakerings en eklektiese antieke meubels is uitgesoek. Daar is 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die beddens is oorgetrek met wit perkallinne en kleurvolle kombersies. Die kamer het 'n plafonwaaier, ekstra kombersies en 'n muurverwarmer vir die kouer aande. Ekstra geriewe in die kamer sluit vars handdoeke, toiletware, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi in. Let asb. dat die kamer nie geskik is vir selfsorg nie en dat daar trappe na die kamer is wat dit ongeskik maak vir mense wat moeilik loop. .
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Aandete en ontbyt is teen ekstra koste beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Aandete-besprekings moet 6 ure voor die tyd gemaak word. 
Ontbytbesprekings moet met inklok gemaak word.
Inkloktyd is tussen 15:00 en 18:00.
Gaste mag nie hul eie alkohol saambring nie. 
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Dié kamer het 'n privaat ingang wat toegang bied tot die gedeelde stoep. Die kamer het vensters aan 3 kante wat dit helder en lugtig maak en die uitsig van die pragtige Towerkop makliker maar om te waardeer. Daar is 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die beddens is oorgetrek met wit perkallinne en kleurvolle kombersies. Die kamer het 'n plafonwaaier, ekstra kombersies en 'n muurverwarmer vir die kouer aande. Ekstra geriewe in die kamer sluit vars handdoeke, toiletware, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi in. Let asb. dat die kamer nie geskik is vir selfsorg nie en dat daar trappe na die kamer is wat dit ongeskik maak vir mense wat moeilik loop.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Aandete en ontbyt is teen ekstra koste beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Aandete-besprekings moet 6 ure voor die tyd gemaak word. 
Ontbytbesprekings moet met inklok gemaak word.
Inkloktyd is tussen 15:00 en 18:00.
Gaste mag nie hul eie alkohol saambring nie. 
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 12
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Dwarsrivier, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang