Successfully reported
+86

Koekeloer Selfsorg Eenhede

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 229 Hudson Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 025 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Koekeloer Selfsorg Eenhede bied plaasstyl-selfsorgverblyf met unieke en stylvolle kenmerke, sentraal geleë in Nieu-Bethesda. Dié verblyf bied 3 selfsorgkothuise wat elk 2 gaste kan akkommodeer.

Koekeloer Kothuis 1 is 'n knus kothuis met slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die kombuis is goed toegerus met 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n 2-sitplek-eetkamertafel. Daar is ook gemaklike sitplek en 'n patio met buitesitplek en braaigeriewe.

Koekeloer Kothuis 2 is 'n oopplan-eenheid met slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Ingesluit in hierdie eenheid is 'n kombuisie toegerus met 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Dié kothuis het 'n privaat patio met braaigeriewe en gaste kan in 'n plonspoel in 'n plaasstyl afkoel.

The Shed is die nuutste kothuis met plek vir 2 gaste. Dit het 'n slaapkamer, badkamer en leefarea. Die slaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed. Daar is ook 'n lekker kaggel vir die koue winteraande of net 'n romantiese aand met 'n glasie wyn. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en aparte toilet. Die kombuis is toegerus met 'n vierplaatstoof, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware en daar is sitplek vir 4 by die etenstafel. Die eenheid het ook gemaklike sitplek en 'n stoep met buitesitplek en braaigeriewe. Die privaat buite-sitarea het 'n buitestort en wasbak. Trappe lei vanaf die slaapkamer na 'n buitedek met 2 gemaklike stoele. Dit is die perfekte plek vir 'n oggendkoffie aangesien dit 'n mooi uitsig het. Hierdie eenheid is die perfekte plek vir 'n romantiese wegbreek.

Die ligging van hierdie verblyf is naby al die restaurante en plaaslike besienswaardighede soos die Owl House, Kitching Fossil Discovery Centre en pragtige staproetes reg rondom die dorpie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Liezel V
Saam met lewensmaat
5.0
11 out of 10 - perfect! We absolutely loved our stay, everything was perfect, in fact better than perfect! The unit was so comfortable,...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Alida D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker! Ons het beslis lekker gebly. Die plek was netjies en skoon. Daar is alles waaraan mens kan dink. Daar is soveel moeite in die plekkie ges...
Sien meer
Jun 2025
Juanita F
Saam met lewensmaat
5.0
Rus vir jou siel. Heerlik soos altyd! Coert is die perfekte gasheer en gaan uit sy pad om jou welkom en tuis te laat voel. Dis ook lekker om te sien h...
Sien meer
Jun 2025
Johan V
Saam met lewensmaat
5.0
Kan met vrymoedigheid aanbeveel. Goeie waarde vir geld. Pragtig skoon en netjies. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam.
Jun 2025
Gordon W
Saam met lewensmaat
5.0
Always good. A lovely stay and well-appointed rooms.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Coert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 229 Hudson Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Gaste dink Koekeloer Selfsorg Eenhede het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 025
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 025
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 025
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 229 Hudson Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA140a31885cb66e5a35175d99524bc9971562ffb4276cf55ca4a48f7a075aec4ca669ec2247cc91407123dabb10216c3e7fe8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 025 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 229 Hudson Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.86655054974 24.554226436246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang