Successfully reported
+45

Kokerboom House

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Voortrekker Road, Vanrhynsdorp, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kokerboom House is in Vanrhynsdorp, 'n nedersetting in die Weskus-distrik van die Wes-Kaap. Hierdie bekoorlike plaashuis is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Kokerboom House dien as 'n poort na die pragtige natuurskoon. Gaste kan die kleurvolle lenteblomme hier ervaar en die rustige omgewing met 'n skilderagtige dam geniet.

Die gastehuis bied verblyf in 6 kamers wat slaapplek bied aan 2 gaste elk. Elke kamer het 'n privaat en suite-badkamer, 'n sitarea, 'n lessenaar, en deure wat na 'n stoep met sitplek lei.

Gaste kan van die gemeenskaplike kombuis of braaigeriewe gebruikmaak. Daar is ook eet- en sitareas, asook 'n pragtige tuin met 'n uitsig oor die swembad. Verder is daar 'n koffiewinkel op die plaas.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lindi B
Saam met lewensmaat
5.0
Moenie hierdie juweel in Vanrhynsdorp mis nie, dit was die toppunt van ons reis. Kokerboom House het ons verwagtinge oortref! Die akkommodasie is in a...
Sien meer
Sep 2025
Johan E
Saam met lewensmaat
5.0
N gem in die Weskus. Die plek is fantasties. Na 'n lang dag was die bed ongelooflik gemaklik.
Sep 2025
Gerda C
Saam met vriende
5.0
Ons het baie lekker oorgebly. Die huis is pragtig, die kamers gerieflik en skoon.
Sep 2025
Thea S
Saam met lewensmaat
5.0
So lekker gebly, sal beslis weer daar bespreek in die toekoms. Ons het baie lekker gebly.
Aug 2025
Christiaan Jacobus M
Saam met lewensmaat
5.0
Alles was gepas vir ons. Baie lekker.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

CHRISTINE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 74 Voortrekker Road, Vanrhynsdorp, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kokerboom House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Voortrekker Road, Vanrhynsdorp, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfb41c5ffb92113a47fe366f62c998bf63c435d5fb86f8298dcbc2186a55cb280e6ed2f1d33fc2a1540e31dfef8c4d1bb383?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 74 Voortrekker Road Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.610384483701 18.742811689286
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang