Successfully reported
+27

Kokerboom Lodge

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kokerboom Lodge, Malanshoek, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kokerboom Lodge is aan die oewer van die Oranjerivier, en gerieflik naby aan Keimoes en Upington, geleë. Die lodge word omring deur wingerde en bied aan besoekers en toeriste die ideale akkommodasie sowel as 'n venue vir funksies.

Verblyf word in 3 eenhede met moderne dekor gebied. Elke eenheid het sy eie privaat badkamer, 'n oopplan-sitarea en 'n privaat ingang.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis in die hoofhuis, braaigeriewe, 'n lapa en plaasswembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Daar is oorgenoeg aktiwiteite in die omgewing om jou mee besig te hou, insluitend kanovaart, voetslaan, bergfietsry, hengel en voëlkyk.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 179 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Karien Z
Saam met lewensmaat
5.0
Stil plaas akkommodasie. Rustige plaas atmosfeer.
Sep 2025
Raymond A
Saam met lewensmaat
5.0
Die rustigheid en stilte was 'n heerlik lafenis. Die rustigheid en stilte was 'n heerlike lafenis. Die gasheer en gasvrou het ons baie welkom laat voe...
Sien meer
Sep 2025
Ina R
Saam met lewensmaat
5.0
Will definitely stay there again. We really enjoyed our stay. It's a beautiful place, well kept with a beautiful garden. Very friendly ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Jolene C
5.0
Vriendelik, gasvryheid. Het baie lekker gebly, sal beslis weer daar gaan bly.
Aug 2025
Jfw P
Saam met lewensmaat
5.0
Wat 'n wonderlike plekkie. Gasvryheid, skoon, veilig en baie pragtig. Sien sterre.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 179

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Kokerboom Lodge, Malanshoek, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kokerboom Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kokerboom Lodge, Malanshoek, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJlMGNmZmMyLTE4YTktNDVhYi1iMjI3LWZlMTk5YzZlNTE0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 179 5 1 5 Kokerboom Lodge Malanshoek 8860 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.718907402545 20.946846875813
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang