Kolarita's Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 158 Hoof Street, Brandvlei, 8915, Noord-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kolarita's Gastehuis bied oornag- en selfsorgverblyf wat sentraal in Brandvlei geleë is. Hierdie gastehuis is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf.
Dié sonkragaangedrewe-gastehuis beskik oor 5 slaapkamers met en suite-badkamers. Die kamers het gemaklike beddens, linne en badhanddoeke. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging of 'n waaier, tee- en koffieskinkbord en gratis WiFi in. Een van die kamers het 'n privaat ingang en 'n selfsorgkombuisie.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike eet- en sitarea, braai-area in die agterplaas en 'n groot stoep wat 'n uitsig oor die hoofstraat bied. Maaltye en middagetepakkies kan op versoek voorsien word. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.9/5
Louis Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 158 Hoof Street, Brandvlei, 8915, Noord-Kaap
- Gaste dink Kolarita's Gastehuis het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 158 Hoof Street, Brandvlei, 8915, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang