Successfully reported

Kolgans

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Maria F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Die beste ooit. My evaluering hierbo vertel alles. Ons beste ervaring in enige gastehuis die afgelope 25 jaar. Onverbeterlik. Julle hulp en diens het gehelp om dit onvergeetlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vellen M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Mesmerising. Very, very friendly. And an excellent host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heleen
Kolgans
Thank you so much for the kind words. It was a pleasure hosting you.

Ian F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Perfect. Excellent. Best accommodation we've stayed in. Heleen went out of her way to make the stay enjoyable. The bonus was having easy access for walks on the golf course and Tygerberg Nature Reserve.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heleen
Kolgans
Belated thanks. Thank you sincerely for such an excellent review. It was a privilege hosting you both.

Thomas G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
0.0
Mrt 2025

Baie mooi verblyf waar rustigheid ervaar kan word. Die verblyf was 'n fantastiese en beslis waarde vir geld gewees. Die wooneenheid is baie netjies en het als wat jy nodig het. Baie dankie aan Heleen vir haar gasvryheid en vriendelikheid. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer in die toekoms van die verblyf gebruikmaak.

Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0
Heleen
Kolgans
Baie dankie vir die baie mooi resensie. Dit was 'n absolute plesier om julle te huisves.

Tracy-lee J
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Beautiful and worth every penny. Beautiful accommodation, private and safe. The host is super friendly and helpful. Will definitely go back, the perfect place to rest and reset.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heleen
Kolgans
Baie dankie vir die goeie resensie. Dit was vir ons 'n groot voorreg om jou en jou sussie te kon huisves.

Wil-mari L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Kon nie vir beter akkommodasie en vriendelike verwelkoming gevraag het nie. Absoluut waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heleen
Kolgans
Wil-mari, ons waardeer die mooi woorde en goeie resensie so baie. Dit was 'n voorreg om julle te kon huisves. Baie dankie ook vir die mooie foto's wat jy geneem het. Dit is kosbaar.

Bjorn F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

I enjoyed the stay so much, will definitely visit again! Stay was nothing short of excellent! The host is the kindest ever, my flight was delayed so I had to check in way later, made alternative arrangements to get access, which was not needed. She accommodated me by waiting till I arrived, which was not within the given time frame. The premises is clean and practical, everything in place, what you need when you need it. It was basically 'home away from home'.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marguerite K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rus vir die siel. Die verblyf by Kolgans was uitstekend en baie goeie waarde vir geld. Die verblyf het alles voorsien wat ons nodig gehad het, en nog meer! Die WiFi het vinnig gewerk en ons kon Netflix kyk. Die lekker koffie en sjokolade happies was 'n bederf. Sal beslis weer hier wil kom bly vir 'n ruskansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beverly S
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

N huisie weg van die huis af. Ek het verskriklik lekker gebly! Die gasvryheid van die gasheer het my dadelik tuis laat voel. Ek het hier gebly vir 'n week terwyl ek besigheid in Kaapstad was en Kolgans het vir my gevoel soos my huis weg van die huis af. Die diens was uitstekend en ek was lekker bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heleen
Kolgans
Baie dankie Beverly. Dit was 'n voorreg om jou by Kolgans te kon huisves. Jy was 'n wonderlike gas en ons sien uit daarna om jou weer te sien. Vriendelike groete Heleen en span.

Jeanetta F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Super amazing. Dit was die beste 3 dae en 2 nagte ooit! Waarde vir geld 100%. Het alles so gerieflik vir ons gemaak en selfs die swembad helder skoon gemaak. Die woonstel self was stunning, beter as wat ons verwag het. Dit was die perfekte wegbreek. Daar is nie genoeg woorde om te kan beskryf hoe amazing dit was nie. Dankie, Ouma en Man vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heleen
Kolgans
Jeanetta, baie dankie vir die mooi woorde. Dit was ons grootste plesier. Vriendelike groete, Die Kolgans span.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Heleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 63 Nederburgh Street, Welgemoed, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e5e73ea3fcaebd8070480aec66604982f2d1ac10618c5ed3e985160381ef84a1f05ebd048dd0e11cdfc8e7a6fd629d84fd7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 63 Nederburgh Street Welgemoed 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8745274 18.6113234

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang