Successfully reported

Kom Kuier Self Cater

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Johan A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Absolute goeie waarde. Ons het baie lekker gebly. Die ligging was presies wat ons gesoek het. Baie vriendelike gasvrou. Sal weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindylee C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Absolutely amazing. We enjoyed our weekend. Very nice, quiet place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernard M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Was nice. Pleasant stay, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmari
Kom Kuier Self Cater
Thank you so much.

Alida D
1 nag
5.0
Jun 2025

Ek en my dogter was in Vredenburg vir 'n Ooievaarstee. Ons het baie lekker oorg. Ek en my dogter was in Vredenburg vir 'n Ooievaarstee. Ons het baie lekker oorgebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmari
Kom Kuier Self Cater
Baie dankie.

Kellan G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Cosy, warm and a nice breakaway. Coming from Kuils River, the place was very cosy and warm. The quiet was very refreshing, although getting to sleep the first night proved difficult. New sounds, hehehe. All in all, a great experience and wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmari
Kom Kuier Self Cater
Baie dankie.

Diedre C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Baie lekker gebly! Ons het baie lekker gebly! Barinda het ons goed verwelkom. Die plekkie is goed geleë vir kuier van St Helena tot Saldana. Ons het ook van daaraf binneland toe gekuier en alles was minder as 30 min se ry. Alles wat jy benodig is beskikbaar en dit is lekker ruim vir sit en vir eet. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmari
Kom Kuier Self Cater
Baie baie dankie. So bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer te sien.

Coenraad W
1 nag
5.0
Des 2024

Gerieflik en maklik. Presies wat ek en my ma benodig het ná 'n lang kuier by ou vriende in Paternoster. Netjies en skoon, meer as net goed toegerus, redelik maklik om te kry (dankie, satellietkaartstelsel!), maklik om te gebruik, gemaklik om in te oornag. Ek kan dit sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Het dit baie geniet, lekker stil. Baie rustig, het die stilte baie geniet en sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneké F
1 nag
5.0
Nov 2024

Fantasties 🩷. Dierbare mense! Baie lekker! Sal vir almal aanbeveel! Gasvryheid uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie goed ontvang en alles was skoon en netjies. Rustig en veilig lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elmari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 100
R 1 100 R 990
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 100
R 1 100 R 990
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 100
R 1 100 R 990
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Mercurius Street, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3590215889853a8e423842a386d8870ac10021c6754cc01a9fbc8b5d677ac41dc14a9b922a46b626af123b7d325def8d6b8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag, vir 4 mense 24 5 1 5 8 Mercurius Street Vredenburg 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.912720564146 17.97861635685
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang