Successfully reported

Komati River Chalets

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Karien B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Vriendelik en gemaklik. Mense was vriendelik en ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freda W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Excellent! Outstanding hospitality and service from all staff members. Attention to detail is excellent!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Gerieflik. Ja, ek het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Lekker atmosfeer, gawe personeel. Baie lekker, netjies, vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-wien S
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2025

Would recommend it. Just what we needed, a stopover on our way to Mozambique.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jane S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Sal definitief weer hier kom oorslaap. By aankoms was ons baie vriendelik ontvang. Die chalet was baie netjies en kon ons rustig ontspan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan N
1 nag Saam met vriende
4.4
Sep 2025

Gerieflik en baie goed geleë. Verblyf was baie gerieflik en kamers is goed toegerus, skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Brad C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2025

Great family getaway close to the Kruger. Great getaway and perfect location for Kruger Park visitors. Tiger fish was an added bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Aug 2025

Sien bo. Nee. Die fotos wat opgelaai is, was misleidend en die eenheid was glad nie soos tentoon gestel op die advertensie nie. Die plek was vuil onder die beddens met ou langdurige spinnerakke. Die internet was baie stadig. Die TV het nie gewerk nie (die afstandbeheer was buite werking). Die lugreëling kan slegs tot 22 grade gestel word. Die kombuis is so klein en beknop dat jy amper geensins dit kan benut nie. Daar is nie 'n groot oond nie, maar 'n bitter klein 2-paat stoof en oond in een. Dis nie baie prakties nie.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Adele B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Great overnight stay. Perfect accommodation for our overnight stay. Chalet neat and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ros Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 71 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Old Causeway Road, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ab0340ef0503352eb95c62cc85e49c1821af11d1e5535298fe6c9c41c351af44abf99b6f2dc7c989184be86fcc4efb85dbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 Old Causeway Road Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-22:00 09:00 -25.446433 31.963808

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang