Successfully reported

@Lynnmanor

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Madeleine N
1 nag
5.0
Okt 2025

Skoon, netjies en gerieflik. Baie dankie vir 'n netjiese eenheid. Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerard N
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

10/10. Perfekte oornagverblyf vir 2 in Lynnwood. Skoon, netjies en modern. Ligging baie goed in 'n veilige buurt. Maar dis die klein detail wat maak dat ons vir seker weer by @Lynnmanor sal bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sam R
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Absolutely peaceful and amazing value for money. Comfortable, safe, fast WiFi. The hosts have great communication. Will most definitely come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renee S
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Plekkie was baie gerieflik, skoon en netjies. Alles wat 'n mens kan nodig kry is. Plekkie was baie gerieflik, skoon en netjies. Alles wat 'n mens kan nodig kry is beskikbaar. Baie goeie en veilige ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petria S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Sal weer daar gaan slaap. Was in Pta vir besigheid en moes net oornag. Ons het heerlik gebly. Als wat mens nodig het vir so 'n oorslaap: privaatheid en gerief.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanette V
1 nag
5.0
Mei 2025

Pragtig, skoon, netjies, gemaklik en rustige plek. My en my dogter se verblyf was heerlik gewees. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Ek beveel die plek beslis aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindsay T
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Comfortable and good value. Quiet neighbourhood. Very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Almarie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Sal definitief weer van @lynnmanor gebruikmaak. Baie gerieflik, veilig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Sal weer van hierdie verblyf gebruikmaak. Veilig, netjies en soos geadverteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Netjies, skoon en veilig. Ons het gerieflik daar geslaap vir 2 aande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Ringwood Road, Lynnwood Manor, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA666bf724e18d1a5f4ab6ac18558bc938a6c4b4598aa8dccad155865f7486808ba8fed4bf637e16258e300882b1a388a8cad1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 52 Ringwood Road Lynnwood Manor 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.763633103228 28.284491295485
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang