Successfully reported

Kompass B&B

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Martin K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Uitstekende verblyf en gasvrou vriendelik en baie hulpvaardig. Kompass is werklik uitstekend geleë. Naby verskeie winkel sentrums en naby N1 aansluitings. Gerieflik ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

5 ster. 5 ster verblyf. Het net aanbeveel dat die identiteit bietjie beter is. Groter bord of nr voor op die muur. Baie aangename verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris T
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Gemaklik, vriendlik, privaat. Baie lekker gebly! Ons diere het dit ook geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sherene
Kompass B&B
Baie dankie Chris, dit was vir ons lekker om julle hier te hê. Ons sal julle en julle pragtige katte baie mis.

Jacques M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Goeie ligging, netjies binne, genoeg kaste, alles wat nodig is. Die ligging is goed, baie sentraal, ook naby winkels en restaurante. Netjies en skoon, 2x skoon linne gekry in 10 dae. Genoeg kaste. DStv en goeie WiFi. Heerlike beskuit en koffiemaakgeriewe. Stoof en mikro vir kosmaak. Eenheid is baie koud en kry geen son. Daar was 'n paar keer geen warm water nie, omdat die eienaars die gastegeyser op 'n tydskakelaar sit. Mense wat allergies is vir katte moet nie daar gaan bly nie, die eenheid was vol kathare. Die honde se geblaf elke keer as mens in en uit die woonstel gaan, is ook lastig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sherene
Kompass B&B
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit help altyd om ons diens te verbeter en ‘n goeie ervaring vir gaste te verseker. Ek is jammer oor die probleem met die warm water. Ons het intussen ‘n nuwe geyser laat installeer aangesien die vorige een tydens julle verblyf begin onklaar raak het en nie die water soos dit moes op die tydskakelaar warm gemaak het nie. Dit is nou kokend warm! Dankie dat jy waarsku oor die katte, want al probeer ons die katte uit die eenheid hou, glip hulle maklik daar in wanneer die deur oop is. Ons probeer ook om die honde te leer om nie vir gaste te blaf nie, en sal nuwe tegnieke ondersoek om hiermee te help. Om die koue uit te hou sal ons addisionele verwarmers verskaf.

Gerhard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Rustige, gemaklike en voldoende verblyf. Rustige area met alle fasiliteite beskikbaar. Naby malls en hospitale. Behulpsame eienaar. Veilige parkering. Goeie kommunikasie en vinnige oplossing van navrae.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joachim H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2025

See above. The rooms and the outside area were too dark the whole day. The fridge is too small for a long stay and the frozen part did not work. Therefore, we checked out two weeks earlier.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Solomie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Fantasties. Ons het baie lekker gebly. Skoon en netjies. Vriendlik. Ons het ook die lekkerste ontbyt ontvang elke oggend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sherene
Kompass B&B
Baie dankie vir die goeie terugvoer, Salomie. Ek waardeer dit. Julle is baie welkom om te kom oorbly wanneer julle weer Kaap toe kom.

Dirk D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Perfek. Uitstekend. Dit was perfek. Sal oor en oor daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sherene
Kompass B&B
Dankie Dirk, ek is bly dat julle die tyd by ons geniet het. Ek waardeer die positiewe terugvoer.

Marinda O
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Netjies en veilig. Netjies, volledig toegeruste eenheid. Net jammer vir koue stort omdat geyser nie aangesit is nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sherene
Kompass B&B
Hi Marinda, dankie vir die terugvoer. Ek wil net weereens omverskoning vra vir die koue stort. Ons maak nou seker dat die geyser aan is en maak nie alleenlik staat op die tydskakelaar nie. Alles van die beste.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sherene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 8 Memento Drive, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0f8abd0d0a8ffb8406cfe731176371493fe841787e3b636f6248bb80fe2b1810ee47df02b2c136dae17b9c2e67494c591b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 8 Memento Drive Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -33.845485770562 18.683763680803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang