Komrus
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 11 Walmer Road, New Park, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Komrus is 'n veilige oornag-instansie met hartlike Noord-Kaapse gasvryheid en puik diens. Dit is sentraal geleë, sowat 3 km vanaf die Groot Gat, hospitale en winkelsentrums. Die vriendelike personeel by Komrus sien uit daarna om gaste in hul veilige en rustige verblyfgeriewe te ontvang.
Verblyf beskik oor 4 luukse kamers, elk met 'n en suite-badkamer. Daar is 1 kamer met 'n koningingrootte-bed terwyl die ander 3 kamers 2 enkelbeddens het. Linne en handdoeke word voorsien. Al die kamers bied lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi-internettoegang. Hulle word daagliks gediens.
Gaste het toegang tot die braai-area en 'n klein eetkamer wat 'n yskas en 'n mikrogolf vir hul gerief het. Daar is ook 'n groot tuin en veilige parkeerplek op die perseel. Konferensiegeriewe, met spyseniering, word ook aangebied.
Kimberley, bekend as die “stad wat skitter”, het beduidende historiese belang vanweë sy vaardige diamantmynverlede.Dit is die hoofstad van die Noord-Kaap provinsie en beskik oor 'n reeks besienswaardighede, van die Groot Gat tot 'n aantal fassinerende museums.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Past. Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 132
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 11 Walmer Road, New Park, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
- Gaste dink Komrus het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 11 Walmer Road, New Park, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang