Successfully reported
+60

Kontrei BB

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Sandhoogte Road, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kontrei BB bied gastekamers met 'n ontbyt-opsie in Groot Brakrivier. Kontrei Guest House is 2 tot 3 km van die strand af en 25 km vanaf Mosselbaai se middedorp.

Daar is 3 gastekamers, en elkeen het 'n dubbelbed en 'n oop en suite-stort. Ander geriewe in die kamers sluit gratis WiFi, 'n TV met Open View-kanale, 'n yskassie, en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Ontbyt is op versoek beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Kontrei BB is net 'n paar minute se ry vanaf 'n paar restaurante in die dorp.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Vervoerdienste

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 186 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jp T
5.0
Dit was heerlik! Baie lekker gebly in Grootbrak by Kontrei B&B.
Okt 2025
Valdene A
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful. Dit was lieflik en rustig. Ek het dit baie geniet. Sal beslis weer teruggaan.
Okt 2025
Jacques T
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustig. Baie lekker en gemaklik gebly daar.
Sep 2025
Chirelle S
Saam met vriende
5.0
Veilig, rustig en baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Baie mooi en rustige plek. Sal definitief weer by Kontrei BB kuier.
Sep 2025
Ernst M
Besigheidsreis
5.0
Rustige omgewing, doelmatige verblyf. Baie rustige omgewing in 'n netjiese, doelmatige kamer met badkamer. Stort was lekker warm - iets wat mens nie a...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 186

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 43 Sandhoogte Road, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kontrei BB het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Sandhoogte Road, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc62e039ec8ec51051d5af8967237f2e974d013ec7769019a3e4ad9c9f372e3709d48f2b26c4309218afa47f4972c3e22246a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 186 5 1 5 43 Sandhoogte Road Groot Brakrivier 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.05625 22.207111111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang