Successfully reported
+10

Kookfontein Farm Cottages

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Kookfontein, Lambert's bay, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kookfontein Farm Cottages bied selfsorgkothuise en is op 'n plaas in privaat besit, 7 km vanaf Lambertsbaai geleë. Ideaal vir gaste wat op soek is na huislike verblyf naby die dorp se geriewe.

Verblyf by Kookfontein Farm Cottages bestaan uit 2 eenhede wat uniek en smaakvol versier is. Elke kothuis bestaan uit 1 slaapkamer wat toegerus is met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer. Daar is ook 'n oopplan-leefarea met 'n goed toegeruste kombuis.

Gaste is welkom om van die braaigeriewe op die perseel gebruik te maak en rustige uitsigte oor die wingerde te bewonder. Parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig per kothuis.

Kookfontein Farm Cottages is 'n entjie se ry vanaf die strand, die hawe, 'n paar winkels en restaurante in die dorp en area.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Theunette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 99

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Farm Kookfontein, Lambert's bay, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kookfontein Farm Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Kookfontein, Lambert's bay, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31457edda8d4b26f7238ce4289b5e48f5bee9ff37ee8a1c6b8ce2fd6c1dc7bc18369c3e41b4fb8a8096646f6293eb301a568?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 Farm Kookfontein Lambert's bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.082222222222 18.370277777778
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang