Successfully reported
+15

Koöperasie Stories

  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margaretha Prinsloo Street, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Koöperasie Stories is 'n bekoorlike, histories gerestoureerde kothuis sentraal geleë in Loxton, 'n heerlike bestemming vir diegene wat belangstel in geskiedenis, argitektuur en landelike lewe.

Hierdie kothuis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer (vra asseblief na hoe gaste geakkommodeer kan word). Die slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n koninggrootte bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het gemaklike sitplek, sowel as 2 enkelbeddens, en 2 kinders kan op 'n dubbelslaapbank geakkommodeer word. Vir vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi-toegang beskikbaar. 'n Ligte ontbyt word ook voorsien en sluit beskuit, jogurt, muesli, vrugtesap, koffie en tee in.

Buite kan gaste 'n patio met braaigeriewe en buitesitplek geniet. Veilige parkeerplek met 'n hek is beskikbaar, en die kothuis is net 'n kort entjie van die Loxton Gallery, koffiewinkels, restaurante, bakkerye en geriefswinkels af.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Elize L
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese plekkie! Sal vir seker weer daar kuier!
Aug 2025
Dorina D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike kuier. Ons het baie lekker gebly! Andre is 'n baie gawe en vriendelike gasheer, en die 3-gang maaltyd was heerlik. Ons sal beslis weer daar g...
Sien meer
Jul 2025
Analise N
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Baie lekker gebly! Ruim en goed toegerus. Lekker warm geslaap. N eerste keer in Loxton en het heerlik gekuier by Die Windpomp. Beste pizzas o...
Sien meer
Jun 2025
Rodney F
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. It was very nice and we were impressed by the cleanliness of the village.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Teresa H
Saam met lewensmaat
5.0
Alles was fantasties. Die huisie het als wat mens nodig het. Heerlik warm geslaap in die oulikste plekkie in die mooiste dorpie. Vriendelike mense in ...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andre Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Margaretha Prinsloo Street, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Gaste dink Koöperasie Stories het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margaretha Prinsloo Street, Loxton, 6985, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b06e02930b66946a7512dd554e1e517e08b03f52e6025caa4d35022ab0814ac70ee1ac512be21075918d2d936d483fbfb02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense 17 5 1 5 Margaretha Prinsloo Street Loxton 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.476629302909 22.352716646033
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang