Koperbas Wegbreek
-
Kapasiteit: 18 persone
12 volwassenes, 6 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 19:00 - Adres: Plaas Kalkfontein 208, Groblersdal, 0470, Limpopo
- Vanaf R5 400 per nag, vir 12 mense
Beskrywing
Koperbas Wegbreek is 'n unieke toevlugsoord in Groblersdal, 'n bekoorlike boeredorp in Limpopo. Gaste kan asemrowende uitsigte oor die vallei se berge en pragtige sonsondergange geniet. Slegs 4x4-voertuie kan toegang tot die bergchalets kry.
Die chalets bied slaapplek vir 12 volwassenes en 6 kinders. Daar is 6 eenhede en 6 badkamers. Die eerste en tweede slaap-eenhede het elk 'n koninggrootte bed en 'n kindergrootte slaapbank vir 1 kind. Die derde slaap-eenheid het 'n koninggrootte bed met slaapplek vir 2 kinders, terwyl die vierde slaap-eenheid 'n koninggrootte bed en slaapplek vir 2 kinders het. Die oorblywende 2 slaap-eenhede het elk 'n koninggrootte bed. Alle slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, twee rusbanke en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas en vrieskas, 'n gasstoof en binnenshuise braaigeriewe. 'n Boma en braai-area is buite langs die lapa geleë.
Gaste kan ook 'n plonspoel geniet, perfek om af te koel en te ontspan in die rustige omgewing.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbed vir 2
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbed vir 2
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Rindie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Plaas Kalkfontein 208, Groblersdal, 0470, Limpopo
- Gaste dink Koperbas Wegbreek het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 18 persone
12 volwassenes, 6 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 19:00 - Adres: Plaas Kalkfontein 208, Groblersdal, 0470, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang