Koru Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Touleier Place, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Koru Gastehuis is geleë binne die veilige Wapadrand Landgoed in Pretoria en bied kwaliteit gastekamers. Hierdie gastehuis is ideaal vir sakereisigers of oornaggaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby geriewe.
Verblyf by Koru Gastehuis bestaan uit 5 kamers wat individueel versier is. Hierdie kamers is gemeubileer met 'n koningingrootte- of 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-stort of -bad. Die Oranje- en Groenkamers het hul eie badkamers, maar nie en suite nie. Elke kamer bevat komplimentêre toiletware, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe, 'n eie TV met volle DSTV en lugversorging.
Die gastehuis beskik oor 'n vermaaklikheidsarea met 'n TV met DStv/Netflix en 'n biljarttafel. Daar is ook 'n groot swembad, 'n binne- en buitebraai, 'n kroeg en 'n kaggel. Vir die sakereisiger is 'n studeerkamer beskikbaar vir sake- of privaat vergaderings.
Koru Gastehuis is 30 minute vanaf sentraal-Pretoria geleë en 45 minute se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die gastehuis is ook binne maklike bereik van die N3-snelweg, restaurante, hospitale, winkelsentrums, sowel as baie troulokale.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Petro Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 80
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 17 Touleier Place, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng
- Gaste dink Koru Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Touleier Place, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang