Kosh B&B
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Hancock Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Vanaf R420 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kosh B&B is in Wilkoppies, Klerksdorp geleë. Klerksdorp vorm die ekonomiese hart van die Noordwes-provinsie, en is 'n middelpunt van die Suid-Afrikaanse goudmynbedryf. Dit is ook 'n groot rolspeler in Suid-Afrikaanse landbou, insluitend mielie-, sorghum-, grondbone- en sonneblomboerdery.
Verblyf is beskikbaar in 'n verskeidenheid gaste-suites wat elkeen individueel gestileer en gemeubileer is. Elke kamer het 'n badkamer, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, yskassie, mikrogolfoond en ketel. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien. 'n Verwarmer, waaier en ekstra komberse word voorsien vir gemaklike verblyf.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Yameen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 18 Hancock Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Gaste dink Kosh B&B het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Hancock Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang