Successfully reported
+82

Kosi Bay Casitas

  • Kapasiteit: 43 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D1846, Kwangwanase, 6109, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R880 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kosi Bay Casitas bied rustieke verblyf in die prentjiemooi Kosibaai-omgewing aan KwaZulu-Natal se kus. Kosibaai is 'n netwerk van mere wat al langs die kus strek en die ideale stopplek bied aan gaste wat na en van Mosambiek reis.

Verblyf is beskikbaar in 'n verskeidenheid losstaande chalets wat as 'casitas' verwys word, of die kampplek. Elke chalet het 'n goed toegeruste kombuisie en 'n braai-area.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad en 'n restaurant op die perseel. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Doendinge in Kosibaai sluit duik, snorkel, kanovaart, bootritte, visvang-ekskursies, 4x4-roetes en uitstekende voëlkyk-geleenthede in.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Kumaran N
Saam met lewensmaat
5.0
We got what we were promised. We had a fantastic time. All staff were very hospitable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Sandra J
Saam met vriende
5.0
Lekker! We loved the Casitas! Everybody went out of their way to make sure our stay was just great and we all loved it. So much that we...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Lukas A
Gesin met tieners
5.0
Onverbeterlike ervaring. Ek beskou my tyd by Kosi Bay Casitas as een van my beste vakansies die afgelope 20 jaar. Die omgewing, die mense, die diens e...
Sien meer
Jan 2025
Juan V
Saam met lewensmaat
5.0
Net wat jy nodig het om weg te kom van die stad. Baie lekker. Baie lekker gebly. Die eenheid is goed toegerus en netjies. Die personeel is vriendelik ...
Sien meer
Nov 2024
Conrad W
Gesin met klein kinders
5.0
Great. Baie mooi en netjies.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ray Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • D1846, Kwangwanase, 6109, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Kosi Bay Casitas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 43 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D1846, Kwangwanase, 6109, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA138c34d7849b56f4e80970bf5e798286f41c287993197880280bfa0c14f4e9551c408b8d82e900b741af950b2a8d23ab6724?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 D1846 Kwangwanase 6109 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.943211361451 32.815078496933
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang