Successfully reported

Kosie se Ogie

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Kobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Heerlik. Die regte plek om te rus en ontspan. Dit was ongelooflik lekker. Kosie se Ogie is goed toegerus. Dit is heerlik stil en rustig. Daar is alles op die oord om lekker te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koos
Kosie se Ogie
Baie dankie, Kobus, vir die resensie. Jy/julle is altyd welkom by Kosie se Ogie.

Pierre S
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Skoon en goed toegerus. My volwasse kinders het vir my kom kuier by Oog. Hulle het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koos
Kosie se Ogie
Baie dankie, julle is meer as welkom.

Marshia N
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

N' tuiste weg van die huis. Ons het baie lekker gebly. Alles is rustig, skoon en netjies. Daar is alles wat jy nodig het en nog meer. Ons was goed ingelig gehou en die gasheer het derentyd seker gemaak alles is in orde. Ons sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koos
Kosie se Ogie
Baie dankie, Marshia. Julle is altyd welkom by ons.

Willie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Puik. Mooi netjies en skoon, baie rustig. Kan aanbeveel ten sterkste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Koos
Kosie se Ogie
Dankie, julle is altyd weer welkom en dankie dat julle Kosie se Ogie so netjies gelos het.

Antoinette P
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Pragtig, gerieflik en veilig. Perfek vir 'n wegbreek en gerieflik geleë. Die huis is pragtig en baie goed ingerig. Ons het baie lekker gebly. Oom het ons goed ingelig gehou en was baie behulpsaam toe ons planne bietjie verander het. Baie dankie, vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koos
Kosie se Ogie
Baie dankie, Antoinette. Julle is altyd welkom. Baie dankie dat julle Kosie se Ogie so netjies gelos het.

Anell V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Amazing place! Great service, very neat and well-kept place. Perfect for a weekend away. Would recommend and will definitely be going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koos
Kosie se Ogie
Thank you Anell. You are always welcome at Kosie se Ogie.

Nicky M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Goed toegerus en baie huislik. Baie aangenaam - plekkie is goed toegerus en baie huislik. Sal beslis weer gaan kuier by Kosie se Ogie! WiFi spoed was nie baie vinnig nie, maar bruikbaar en 'n lekker toevoeging tot die geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koos
Kosie se Ogie
Dankie, Nicky. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te hê.

Johann V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Baie lekker gebly. Dit was baie lekker en rustig. Net jammer die wind was baie koud.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koos
Kosie se Ogie
Dankie Johan vir die mooi boodskap. Julle is altyd welkom by Kosie se Ogie.

Johan S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Dit was fantasties. Veilige oord. Kinders kon rondbeweeg en veilig wees. Dis 'n netjiese, skoon huis met alles wat nodig is. WiFi wat nooit af is nie, is 'n pluspunt vir die tieners. Badkamers skoon en netjies. Beddens baie gemaklik met stewige matrasse. Sal beslis weer gaan kuier. Die oord self is regtig skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koos
Kosie se Ogie
Dankie Rachel. Julle is altyd welkom by ons.

Annetjie P
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Netjies. Goed geleë. Goed versorgde eenheid. Net een woord - awesome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koos
Kosie se Ogie
Baie dankie dat julle ons plekkie so mooi gelos het. Julle is altyd welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Koos Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 83

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Die Oog, Naboomspruit, 0564, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6BzSfNlJ5kDGAN2DPGCok8PTXAbmE2VfonLzQn1fq9arXjGhDD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 31 5 1 5 13 Die Oog Naboomspruit 0564 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.449038155621 28.615326299595

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang