Successfully reported

Kosmos Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 145 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Maritza B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Oornag verblyf oppad na Gauteng. Wat 'n pragtige plek, so netjies en skoon. Ons het veilig gevoel en sal enige tyd weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janni
Kosmos Guest House
Baie dankie. Dit was 'n plesier om julle hier te hê.

Rudie J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Baie lekker. Dit is al die 4de keer dat ons by Kosmos Guest House bly. Altyd vriendelik ontvang en kamers altyd netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janni
Kosmos Guest House
Baie dankie, Rudie. Dis altyd heerlik om julle by Kosmos te hê.

Maxie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Hartlike ontvangs. Skoon, netjies en gerieflik. Sal beslis aanbeveel. Janni het ons hartlik ontvang. Die kamer was skoon en netjies. Alles wat ons nodig gehad het, was in die kamer gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janni
Kosmos Guest House
Baie dankie vir die uiters positiewe resensie, Maxie. Dit was 'n voorreg en plesier om julle by Kosmos te kon akkommodeer.

Eurika L
1 nag
5.0
Jul 2025

Perfeksie. Baie lekker gebly. Jannie is altyd so vriendelik, geen probleme nie. Feels like home away from home.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janni
Kosmos Guest House
Baie dankie, Eurika. Dis altyd 'n vreugde om jou hier te hê.

Venessa D
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Baie gerieflik, sal weer daar bly! Baie dankie aan Janni en sy span. Met 'n laat aankoms was hy nog steeds beskikbaar met 'n warm verwelkoming. Die kamers is baie gerieflik, skoon en netjies. Uitstekende WiFi vir besigheidsreisigers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janni
Kosmos Guest House
Baie dankie, Venessa. Waardeer dit ongelooflik baie. Dit was 'n voorreg om jou by Kosmos te kon akkommodeer.

Marilyn R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Absolutely fabulous! Absolutely fantastic! Jannie was super friendly and helpful. The decorations are beautiful and the garden is a stunning oasis!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janni
Kosmos Guest House
Thank you so much, Marilyn. It was a pleasure to have you at Kosmos. We are looking forward to your next stay.

Jacolene G
1 nag
5.0
Mei 2025

Perfek. Bly vir seker weer hier as ons Kimberley toe kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janni
Kosmos Guest House
Baie dankie, Jacolene. Dit was 'n groot plesier om jou by Kosmos te kon akkommodeer. Hoop om jou spoedig weer te sien.

Jacobus D
1 nag
5.0
Apr 2025

Lekker gekuier en veilig gevoel tydens ons verblyf. Baie vriendelik ontvang met aankoms. Alles was gereed en op hul plek gewees. Parkering lekker naby aan kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janni
Kosmos Guest House
Baie dankie vir die positiewe resensie, Jacobus. Dit was 'n plesier om julle by Kosmos te hê. Hoop om julle gou weer te sien.

Corinne V
1 nag
5.0
Jan 2025

Uitstekend! Kosmos Guest House is fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janni
Kosmos Guest House
Baie dankie. Dit was heerlik om jou hier te hê.

Leandri F
1 nag
5.0
Jan 2025

Fantasties. Heerlik gebly. Vriendelike personeel. Verblyf is baie netjies en veilig. Sal Kosmos beslis aanbeveel vir enige iemand wat in Kimberley moet oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janni
Kosmos Guest House
Baie dankie, Leandri. Dit was 'n groot plesier om jou by Kosmos te kon hê.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 145

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Jacobson Avenue, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb77036c880b5d0d9271d3b077a374d613a5d8cc755b50d554be4cce0aaf1d06a301bb0dfbb3e3f5a31e3f84a97dd6a8d11e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 145 5 1 5 12 Jacobson Avenue Hadison Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.758249 24.747284

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang