Successfully reported

Kotties Paai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Nerissia C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Verskriklik baie lekker. Ek het baie, baie lekker gebly. Alles was netjies en so mooi skoon. Ek het ook die stilte geniet. Sal definitief weer Kotties Paai bespreek vir volgende vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Very pleasant stay. Very neat house and nice and central to all in Hartenbos.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Rustig en vreedsaam. Ons kuier al op Hartenbos vir baie jare, en Kotties Paai sal op my kortlys kom as ek weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinie M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2019

Baie lekker. Die huis het alles wat nodig is - dit was regtig 'n plesier om hier te kon tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Werner
Kotties Paai
Goeie dag Heinie, Baie dankie. Waardeer julle terugvoering.

Paul K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2019

Ons het baie lekker gebly alles was netjies en skoon en dit is ook baie lekker sentraal. Ek sal beslis weer hier kom bly vir 'n langer tyd as net 'n naweek. Ek sal ook Kotties Paai aanbeveel vir ander mense met kinders. Dit is 'n baie lekker huis en ook kinder-vriendelik. Die stoep met die braai is ook 'n baie lekker kuierplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Werner
Kotties Paai
Baie dankie Paul, waardeer u eerlike terugvoering.

Priscilla M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2018

The house is spacious and beautiful. At least in winter they should add extra blanket per room not only the duvet as it is cold. Also an iron is a basic need but the rest is excellent. The R450 charge for cleaning is supposed to be returned back or reduced if the house was cleaned by the occupants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Werner
Kotties Paai
Hi Priscilla Nee jyt dit verkeerd jou breekskade deposito word terug betaal indien geen skade

Ricardo D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2018

Dit was 'n goeie wegbreek-ervaring. Sentrale ligging was die beste eienskap. Kyk na kombuiswasbak lekkasie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Werner
Kotties Paai
Baie dankie vir jou teruvoering.

Mariechen S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2018

Te lekker by Hartenbos! Pragtige plek. Ten volle toegerus. Voel soos ‘n huis weg van die huis af. Alles was baie netjies en skoon. Heerlike kuierstoep.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Werner
Kotties Paai
Goeie dag Mariechen, Baie dankie waardeur die positiewe terugvoering.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Sep 2018

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
2.2
Apr 2018

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 153 Port Natal Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAddfd892e1184e8df0273a9230640669dd4ebcdf7cbae1d03a1ee78cb3c33f73606aa9deae5342a1265ef5ab2514772886068?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 153 Port Natal Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.120227464281 22.116701817558

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang