Kotties Paai
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 153 Port Natal Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Kotties Paai is 'n volledig gemeubileerde selfsorghuis in 'n stil en baie gewilde area, in die hartjie van Hartenbos. Dit is stapafstand vanaf die strand en binne maklike bereik van vermaakgeriewe en winkelsentrums.
Die huis kan gemaklik 6 volwassenes akkommodeer in 3 slaapkamers met 2 badkamers. Al die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed. Die eerste badkamer is toegerus met 'n stort, 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n omheinde buitestort.
Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond, breekware, eetgerei, wasmasjien en tuimeldroër.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met die volledige DStv-pakket. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n buite-eetstel en 'n ingeboude braai.
Daar is 'n enkelmotorhuis met 'n afstandbeheerde deur beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Werner Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 153 Port Natal Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Kotties Paai het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 153 Port Natal Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang