Successfully reported
+25

Kowie River Guest House

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Colegate Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kowie River Guest House bied jou 'n unieke ervaring om 'n ontspanne verblyf te geniet terwyl jy op die oewer van die manjifieke Kowierivier woon. Die 27 km bevaarbare rivier loop deur die pragtige grensdorpie Port Alfred, geleë in die hartjie van die sonskynkus.

Die gastehuis bied vir jou drie rivierfront, goed ingerigte dubbelkamers, elk met sy eie aparte ingang. Die kamers het almal hul eie privaat patio's wat elk toegerus is met 'n gasbraaier, tweeplaatkookplaat, eetgerei en voorbereidingsbak.

Die kamers het almal moderne, volledige en suite-badkamers. Die badkamers het 'n instapstort, vrystaande bad, toilet, dubbelwasbak en verhitte handdoekreling.

'n Platskerm-TV, plus satelliet-TV, ekstra lengte beddens, Amerikaanse hortjies, digitale kluis, yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe voltooi die pragtig gemeubileerde kamers. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar vir gaste.

Ons vierde kamer is 'n gesinskamer, toegerus soos per bogenoemde kamers en het ook direkte toegang tot die rivier.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Michelle V
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gebly. Baie gelukkig met die verblyf - gasvrou en man was baie vriendelik en behulpsaam.
Sep 2025
John & Glenda V
Saam met lewensmaat
5.0
Fabulous, comfortable, restful. Attention to detail was superb. What a beautiful guest house. It was so comfortable, neat and restful l...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Mark W
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, spacious and quiet. The location is great. The room was very clean and spacious. The hosts were friendly and accommodating. Brea...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Riaan F
5.0
Absolutely amazing experience! The Kowie River Guest House is an absolutely amazing venue. It totally exceeded our expectations, and th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Helen M
Besigheidsreis
5.0
A very good place to stop over. An immaculately maintained place in a beautiful location. Right near the town centre on one side but lo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ditte Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 10 Colegate Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Kowie River Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Colegate Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4868f36f550a1ffeaf6a795177311bd62c92c201154319957bd6b1a01fe162d99bdccd72e384d49243c179f55778e4d1425e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 10 Colegate Road Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.58822196999 26.881828308105

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang