Successfully reported
+27

Kraal Glamping Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm Klipfontein, Kraal Mountain Lodge, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kraal Glamping Lodge is 'n juweel weggesteek in die berge in Noordwes, sowat 2 uur se ry vanaf Johannesburg en is die ideale wegbreekplek op die oewer van die Vaalrivier.

Dié lodge bied 6 luukse tente wat elk 2 gaste kan akkommodeer en met óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens ingerig is. 'n Stort, wasbak en toilet is in elke tent se en suite-badkamer beskikbaar.

Alle gaste het toegang tot 'n sentrale area wat lugversorging het en beide binne- en buite-eetareas insluit, 'n onthaalarea asook 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser en 'n ysmasjien.

Daar is ook 'n kroegarea, maar drankies word nie voorsien nie aangesien dit 'n selfsorgfasiliteit is. Wildritte kan vooraf met die hoofberglodge gereël word. Gaste kan ook voëlkyk, kunsvlieghengel, visvang, vlotvaarte, roetes en bergfietsry op die perseel geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Kraal Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 52

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Farm Klipfontein, Kraal Mountain Lodge, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink Kraal Glamping Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm Klipfontein, Kraal Mountain Lodge, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76e49255ce1873eaf3b17cefe6578e6e8987be076e9b604ce7b0ed8f2f4529a6aed367c73e421061fba882040ef3ee290397?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Farm Klipfontein Kraal Mountain Lodge 2520 Noordwes 021 201 8901 12:00-18:00 11:00 -26.935954225946 27.151999175549
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang