Successfully reported
+33

Kraftt se Kraal

Rugsakreisigerslosies
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoonspruit Farm, Waterval Onder, 1195, Mpumalanga
  • Vanaf R440 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kraftt se Kraal is in Mpumalanga geleë. Die verblyf is naby Mountain String Zipline, Elands Vallei Waterville, NZASM Tonnel en Krugerhof Museum geleë. Dit is ideaal vir skoolgroepe of groot groepe vriende of familie.

Verblyf word gebied in 5 losstaande blokke wat elk tot 10 gaste op 'n slag huisves. Elke blok beskik oor 5 slaapkamers wat met 2 enkelbeddens ingerig is en maak gebruik van 'n gedeelde gemeenskaplike badkamer met storte. Linne word voorsien, gaste moet egter hul eie handdoeke saambring. Gaste het toegang tot gedeelde areas wat 'n volledig toegeruste kombuis en eetareas insluit. Die kombuis sluit 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas in.

Ander geriewe op die perseel sluit 'n gedeelde vermaakarea, veilige parkeerplek agter 'n geslote hek en braaigeriewe in.

Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, visvang, begeleide staptogte, fietsry en bergfietsry in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie

Resensies

2.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
2.0
Ligging
3.5
Waarde vir geld
2.0
Diens
3.0
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.7/5

Suzie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Schoonspruit Farm, Waterval Onder, 1195, Mpumalanga
  • Gaste dink Kraftt se Kraal het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 440
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 440
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoonspruit Farm, Waterval Onder, 1195, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6758356b2f039ff0c781fab915d6d0a74b99fc017659b70b30e8ca1d2bd73cd6636916af621a7e43e4b24ee4781e1ddd5173?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R440 per nag, vir 2 mense 2 5 1 3 Schoonspruit Farm Waterval Onder 1195 Mpumalanga 021 201 8901 08:00-20:00 10:00 -25.605593614125 30.43621996096
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang