Successfully reported
+8

Kragga Kamma B&B

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 18 Kragga Kamma Road, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6105, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 130 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kragga Kamma B&B is in die lowerryke woonbuurt Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en bied baie maklike toegang tot en van die N2. Veilige gastehuisakkommodasie word aangebied, moet oorbly op jou reis op en af met die kus. Die gastehuis is ook gerieflik naby al die gewilde trou-venues geleë.

Verblyf word gebied in ruim en suite-kamers. Gaste het toegang tot die kamers deur 'n privaat ingang wat veilige parkeerplek van die straat af bied. Al die kamers is toegerus met 'n TV met Netflix, 'n ketel, en 'n waaier en muurverwarmer.

Die kamers word daagliks skoongemaak en tee- en koffiemaakgeriewe word in elke kamer voorsien, asook 'n yskassie. 'n Mikrogolfoond en haardroër is op versoek beskikbaar. Vir jou ekstra sekuriteit is al ons kamers toegerus met sekuriteitsknoppies. Ontbyt word in die eetkamer bedien en ons voldoen aan spesifieke dieetvereistes.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Charlene M
5.0
Absoluut fantasties. Dit was fantasties. Die ontbyt was heerlik, kamers skoon en gemaklik. Dit was regtig die moeite werd, sal weer hier bly.
Okt 2025
Willie F
Saam met lewensmaat
5.0
Wondelik lekker. Dankie. Sjoe, dit was regtig 'n plesier om daar te slaap. Alles was pynlik netjies. Die vriendelike ontvangs laat jou sommer tuis voe...
Sien meer
Jun 2025
Melinda P
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, convenient and comfortable overnight stay. Lovely rooms with a convenient location close to major routes, shopping centre and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Simone C
Besigheidsreis
5.0
Home away from home. Neat and spacious. Extremely friendly hostess, who went out of her way to make sure every guest had a good stay. R...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Chantal K
Besigheidsreis
5.0
Excellent place to stay. I will always go back, such a nice and clean place to stay and the host is so friendly and very good with kids...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lee-Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 18 Kragga Kamma Road, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6105, Oos-Kaap
  • Gaste dink Kragga Kamma B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 130
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 130
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 130
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 18 Kragga Kamma Road, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6105, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e4419409548b156b42b2709747192aae3e14285d5d8dcd552caa61fbae4aeffdc55021748ec38d2fc03842033d0bbcbb5d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 130 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 18 Kragga Kamma Road Sunridge Park 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -33.94816 25.53212

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang