Kravit Premier Suites
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Duncan Road, Glenferness, Midrand, 2191, Gauteng
- Vanaf R1 086 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Die Kravit Premier Suites bied 4 ster-verblyf in 'n woonstelhotel met 'n kontemporêre ontwerp. Hierdie verblyf is stylvol en maak van die nuutste tegnologie gebruik om 'n uitsonderlike ervaring te bied. Die suites maak voorsiening vir sakereisigers sowel as vakansiegangers en is in 'n welige area met bome geleë en bied 'n rustige en privaat omgewing waar gaste kan ontspan.
Dié woonstelhotel bied kamers met lugversorging wat elk slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders bied. Die suites het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Elke eenheid het 'n slim-TV met DStv en toegang tot onbeperkte WiFi.
Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, potte, panne en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is.
Daar is 'n sitarea en 'n ruim stoep met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met DStv en gaste het toegang tot onbeperkte WiFi.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste kan gratis koffie en tee geniet en die skilderagtige tuin by Kravit Lounge bewonder.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lerato Gloria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 9 Duncan Road, Glenferness, Midrand, 2191, Gauteng
- Gaste dink Kravit Premier Suites het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Duncan Road, Glenferness, Midrand, 2191, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang