Successfully reported

Kritzies

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Sharon F
1 nag
5.0
Aug 2025

Dit was pragtig skoon en goeie diens. Fantastiese host, fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erica G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Huis weg van die huis af. Kritzies is 'n baie oulike en netjiese plekkie - ons het alles gehad wat ons nodig gehad het. Salomie is baie vriendelik en behulpsaam, en sy het ons lekker bederf met cupcakes toe ons aangekom het. Ons het baie tuis gevoel en sal vir seker weer op Salomie se nommer druk as ons verblyf nodig het in Jeffreysbaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Salomie
Kritzies
Dankie vir die mooi resensie. Erica, sal julle enige tyd weer verwelkom. Groetnis, Salomie.

Rayno B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Sentraal, bekostigbaar, baie goeie diens. Fantastiese plekkie. Sal enige tyd weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Salomie
Kritzies
Dankie Rayno, sal julle enige tyd weer ontvang. Groete Salomie

Beverley B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Fantastic. It was our second stay and it was like a home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Salomie
Kritzies
Hi Beverley, Thank you. Would host you anytime. Enjoy your retirement. Regards, Salomie

Stehann B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Salomie het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Lieflike verblyf in Jeffreysbaai!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Salomie
Kritzies
Dankie Stehann, sal julle graag weer wil ontvang as gaste. Groete Salomie

Anne K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ongelooflik. Vreeslik lekker gebly. Veilig gevoel. Fantasties ontvang met vriendelikheid en behulpsaamheid. Vyfster behandeling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beverley B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Amazing. We had a wonderful stay, exceptionally clean and comfortable accommodation. Equipped for a very comfortable stay. Will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Salomie
Kritzies
Thank you Beverley for your kind words. Would love to see and host you again. God bless. Hope you are safe and enjoying your road trip. Regards, Salomie.

Lavine C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Beautiful, calming and peaceful. Felt like home with a kind and attentive host. This was such a beautiful and calming experience. Salomie was the sweetest, kindest host and paid attention to detail. It was the little things that meant the most and everything was in order, and she was a message away if we needed assistance with anything, which was rare because she thought of everything we'd need. It felt like a home away from home, and we were sad to leave. The view was amazing, ocean on your doorstep. Would definitely love to stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Salomie
Kritzies
Hi Lavine, thank you for your kind words. It was my pleasure hosting you. I enjoyed our little chats. Regards, Salomie

Dean D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2024

Great stay and value for money. The host was amazing, she was so welcoming and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Irene V
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2024

Ongelooflik baie rustig. Baie lekker gebly. Heerlike buite sitplek om te eet en kinders om te ontspan buite. Die tannie van die plek is baie vriendelik. Ideaal vir oornag. Al bekommernis was ons motor. Daar was geen veiligheid nie. Verder was die blyplek veilig. En die huis is toegerus met als wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Salomie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 100
R 1 100 R 990
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 100
R 1 100 R 990
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
R 1 100 R 990
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Palm Crescent, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330 , Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47d3a28472b4b1d1db0573fa1558c15ee6838cda2caa98eaf0eeac97331e8e8299a6cdb3bf4e9091b78c5f1a841582ea3aff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 48 Palm Crescent Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0293541 24.9270044

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang