Successfully reported

Krokodil Rus

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Bertus H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Lekker gerus en verskeidenheid van diere gesien. Pragtige en gerieflike huis met alle noodsaaklikhede. Loopafstand na die rivier. Ons sal die plek hoogs aanbeveel. Baie diere besoek die huis. Goeie voëlverskeidenheid en lekker swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anien M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Ligging perfek, huis uiters netjies, eienaar baie hulpvaardig. Wonderlike tyd gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarel
Krokodil Rus
Baie dankie. Julle is fantastiese gaste en ons hoop om julle gou weer te sien.

Kobus H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie baie geniet. Well managed! Eerste klas verblyf. Skoon, netjies en alles werk soos adverteer. Lugversorging in letterlik elke vertrek. Off-grid/grid tied setup wat als baie maklik maak. Eienaar uiters behulpsaam en laat 'n mens welkom voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarel
Krokodil Rus
Baie dankie, julle was fantastiese gaste en baie dankie vir jou hulp en al die fotos wat julle gestuur het. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Markus V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Baie mooi huis. Baie netjies. Sal dit 100% aanbeveel. Baie mooi, goedgeruste huis. Sal dit 100% aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarel
Krokodil Rus
Baie dankie, ons hoop om julle gou weer te sien.

Sylvia Ntombifuthi M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Exceptionally good. It was definitely excellent and I am looking forward to visiting again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarel
Krokodil Rus
Thank you, Sylvia. We hope to welcome you back soon, and that you do not have vehicle problems again on the next trip.

Franco C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Lekker rus by Krokodil Rus. Uitstekende verblyf met wonderlike kommunikasie vanaf die eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarel
Krokodil Rus
Baie dankie, ek hoop julle het darem 'n vis of twee gevang. Ons hoop om julle gou weer te sien!

Hardie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gemaklik, skoon en lekker kuier area! Baie mooi en netjiese huis. Baie lekker en praktiese braai en leef area met 'n mooi dek. Klein details en goeie kwaliteit maak dit 'n spesiale ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarel
Krokodil Rus
Baie dankie, Hardie, ons hoop om julle gou weer te sien.

Francois V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Rustig met diere wat kom kuier en terwyl mens op stoep sit. Uitstekend, lekker rustig, baie gesellig, ruim, spasie en baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarel
Krokodil Rus
Baie dankie Francois, ons hoop om julle gou weer te sien.

Nico V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2024

Sal beslis Krokodil Rus aanbeveel vir verblyf in Marlothpark. Die eenheid is goed toegerus en mooi ingerig - alles wat nodig is vir gerieflike verblyf vir 'n gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sarel
Krokodil Rus
Baie dankie Nico, ons hoop om julle gou weer daar te sien.

Rouxanne N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2024

Goeie wegbreek, rustig en gemaklik. Was net te kort! Dit was heerlik, die huis is baie goed toegerus! Baie netjies en skoon. Sal dit aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sarel
Krokodil Rus
Baie dankie Rouxanne, ons hoop om julle gou weer te sien en ooplik vir 'n langer tydperk volgende keer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sarel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 588 Crocodile road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd06e0a5b8ec962c105253ca43c98a786ca7d53465cec62e0afc1c6cbeb2b67fc390bbb6a8d6628390074d56af07338538d1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 588 Crocodile road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3674 31.75918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang