Successfully reported
+61

Kromrivier Cederberg Park

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 232 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromrivier, 62 km from Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kromrivier Cederberg Park is in die hartjie van die Sederberge, 62 km buite Clanwilliam en bied verblyf in netjiese chalets en eksklusiewe kampplekke. Dit is omring deur fynbos en majestueuse oranje klip-formasies. Dit is 'n bekende basis vir voetslaners en diegene wat wil verken.

Verblyf is beskikbaar in chalets en kampplekke. Die chalets het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers elk. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamer. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Geriewe in die kamer sluit 'n haardroër, volledig toegeruste kombuis, eetarea, sitarea, kaggel en tee- en koffiemaakgeriewe in. Elke chalet het sy eie ingang.

Die kampplekke is geskik vir 8 gaste elk, en gaste moet hul eie kamptoerusting voorsien. Elke kampplek het sy eie stort, toilet, wasbak, kragpunt, WiFi en braai-area.

Die perseel spog met konferensiegeriewe, 'n wasgoeddiens en 'n restaurant. Aktiwiteite op die perseel sluit perdry, visvang, voëlkyk, bergfietsry, kunsvlieghengel, forelvisvang en swem in.

Aktiwiteite in die area sluit visvang, wynproe en bergfietsry in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Trudie B
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike diens. Fantasties gekuier en kos heerlik.
Aug 2025
Hugh C
Saam met lewensmaat
5.0
A very pleasant experience. Very good campsite, lovely restaurant, quiet and relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Yolande V
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspanne natuur wegbreek in 'n top klas verblyf eenheid. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid was baie goed toegerus met alles wat jy nodig het vir...
Sien meer
Jun 2025
Lucy H
Saam met vriende
5.0
Great destination. On our arrival, we were asked by the receptionist if we had been before. On replying 'No, we haven't', she said 'sha...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Annelize C
Saam met vriende
4.8
Heerlike kampplek, lekker restaurant, pragtige omgewing. Baie lekker gekamp. Baie vriendelike diens.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Duane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Kromrivier, 62 km from Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kromrivier Cederberg Park het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 232 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromrivier, 62 km from Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee0f3f8f3a3913d831d387500dc0d5e32391bcfc7629f5c498eea59ac4ba34ca508e3a42aeaa0bcbd691dc96afcf1f1e1e2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 Kromrivier 62 km from Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.539369738893 19.281923174858
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang