Successfully reported
+38

Kromrivier Farm Morado Cottage

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromrivier Farm, R406, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kromrivier Farm Morado Cottage is geleë aan die voet van die Riviersonderend-bergreeks tussen Greyton en Riviersonderend. Kromrivier Farm Accommodation is 16 km vanaf Riviersonderend en 20 km vanaf Greyton geleë en is perfek vir die avontuursoeker.

Die eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n vrystaande bad en 'n stort met pragtige uitsigte vanaf die groot vensters.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n gasstoof en 'n oond. Alle gereedskap, eetgerei en breekware word voorsien. Groot skuifdeure maak oop na die tuin, waar jy 'n privaat braai-area en houtvuur-warmbad met uitsig oor die dam kan geniet. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Kromrivier Farm is 'n werkende plaas, waar gaste af en toe 'n skaap, koei of plaashond sal teëkom. Verskeie aktiwiteite kan op die plaas geniet word, insluitend staproetes, swem, visvang, 4x4-roetes, bergfietsroetes, boswandelings en voëlkyk.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Meghan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 61

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kromrivier Farm, R406, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kromrivier Farm Morado Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromrivier Farm, R406, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA996df687d6391baf3e345e7840fb2f45ac20dd50035b69265a5171f0ba506b47c3bb05675e383b0dbf8470f68eafa359db3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Kromrivier Farm, R406 Riviersonderend 7250 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.114163048596 19.775915957812

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang