Successfully reported
+41

Kromrivier Farm Dam Campsite

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 340 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Kromrivier Farm, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
  • Vanaf R300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kromrivier Farm Dam Campsite is die ideale wegbreekplek vir die avontuurlustige reisiger. Die Kromrivier Plaas is teen die voet van die Riviersonderend-bergreeks tussen Greyton en Riviersonderend en is net 2 ure se ry van Kaapstad af.

Dié kampeerterrein is langs 'n dam en 19 staanplekke het 'n vuurput en toegang tot skoon water. Die terrein het ook skoon badkamergeriewe met warmwater-storte en 'n donkie-warmwatersisteem. Die meeste kampeerplekke het skadu, maar as gaste 'n gazebo het, is daar 'n paar halfskadu- en ongeskadu-plekke wat die wonderlikste uitsigte het.

Doendinge sluit voetslaan, swem, visvang, 4x4, bergfietsry, woud-stappies met taksonomiese identifikasies van bome, voëlkyk en renosterveld-natuurstappies in.

As jy op soek is na 'n stil area om weer natuur te geniet en mal is oor mooi uitsigte, is dit die plek om te wees.

Dít is wat jy hier sal kry

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Cassandra R
5.0
A nature lover's paradise. Mesmerised by my experience at Kromrivier, I was shattered when I had to leave. As a solo female traveller, ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Marina P
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. We had a wonderful time and great hikes up the mountain. Very spacious sites, basic amenities but comfortable. We will be back...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Mareli E
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gekamp. Wonderlike, stil kampplek met 'n baie mooi dam.
Apr 2025
Jessica H
Saam met lewensmaat
5.0
A wonderful weekend away. Peaceful without the kids shouting. A wonderful weekend away. What we liked most about Krom Rivier is that th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Alette L
Gesin met klein kinders
5.0
Sal beslis weer 'n naweek boek. Heerlike groen gras en baie privaatheid. Badkamergeriewe netjies en skoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Meghan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 61

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kromrivier Farm, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kromrivier Farm Dam Campsite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 340 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Kromrivier Farm, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8731d3a89a05f31143ee85e8545edca1d38923cf88da89740471f11060c5e81591abb540a1582dfd8fcf2610be4c4bbdb174?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 Kromrivier Farm Riviersonderend 7250 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -34.09439681872 19.770938289836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang