Kromrivier Farm Oak Lodge
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R406 Kromrivier Farm, Riviersonderend, Cape Town, 7250, Wes-Kaap
- Vanaf R3 440 per nag, vir 12 mense
Beskrywing
Kromrivier Farm Oak Lodge, geleë op 'n werkende plaas in Riviersonderend, bied selfsorgverblyf geskik vir gesinne en groepe wat die stadslewe wil ontsnap.
Die rustieke lodge bied slaapplek vir 12 gaste in 4 slaapkamers. 2 van die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer is ingerig met 1 stapelbed. Die vierde slaapkamer het 3 stapelbeddens. Die aparte ablusieblok bied buitebadkamers vir dames en mans met vuurverhitte geisers vir warm storte en aparte toilette. Linne word voorsien; gaste moet hul eie handdoeke bring.
Alhoewel dit van die netwerk af is, sluit die kombuis 'n gasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, 'n binnebraai en 'n groot eetkamertafel met ruim sitplek in. Die sitkamer het gemaklike sitplek, en kragbanke word voorsien vir laaitoestelle.
Buite het gaste toegang tot 'n privaat warm bad, boma en braai-area met sitplek in die tuin. Plaasaktiwiteite sluit in stap, swem, visvang, 4x4- en bergfietsroetes, boswandelings en voëlkyk.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Slaapkamer
3 x Stapelbed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Meghan Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 61
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- R406 Kromrivier Farm, Riviersonderend, Cape Town, 7250, Wes-Kaap
- Gaste dink Kromrivier Farm Oak Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R406 Kromrivier Farm, Riviersonderend, Cape Town, 7250, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang