Successfully reported
+25

Kroon Lodge

  • Kapasiteit: 86 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 51, Charlotte Street, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Vanaf R390 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kroon Lodge bied kamers en kampeerplekke. Ons is aan die voorheuwels van die Kamiesberge in Kamieskroon geleë. Ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspanningswegbreek in die hartjie van Namakwaland.

Verblyf by Kroon Lodge bestaan uit 14 kampeerplekke en 15 kamers. Die kamers is toegerus met óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens, met 'n en suite-stort, wasbak en toilet. Hierdie kamers bevat ook geriewe soos 'n waaier, 'n haardroër, 'n yskassie asook tee- en koffiemaakgeriewe, met privaat onderdakbraai-areas. Basiese kombuistoerusting is teen 'n ekstra koste by die kantoor beskikbaar.

Elke kampplek het sy eie privaat braai-area en toegang tot 'n gedeelde ablusieblok en 'n munte-aangedrewe wasmasjien om van te gebruik. Kroon Lodge is 'n eko-, troeteldier- en rolstoelvriendelike instansie.

Kamieskroon het baie wonderlike besienswaardighede in en om die area, insluitend die Goegap Natuurreservaat, die Namaqua Nasionale Park en Blomroete, asook die Richtersveld Nasionale Park.

Kom ontspan en ervaar die rustigheid van Kamieskroon, by Kroon Lodge.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 190 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Otto V
Saam met vriende
5.0
Baie lekker ervaring gewees! Baie lekker, dankie! Goed ontvang en plek se ligging was baie sentraal.
Sep 2025
Innes G
Saam met lewensmaat
5.0
'n Genotvolle verblyf met al die geriewe wat kampeerders mag nodig hê! Ons is gereelde gaste by Kroon Lodge. Die gerieflikheid van die kampterrein maa...
Sien meer
Sep 2025
Adele R
5.0
Gemaklike gerief. Gerieflike, skoon verblyf. Alles wat nodig is.
Sep 2025
Johan K
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en kalm. Baie lekker gebly. Plek is netjies.
Sep 2025
Alta B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies, veilig en vriendelike diens! Baie netjiese plek. Ablusies is nuut en uiters netjies. Diens was vriendelik en baie behulpsaam. Ons sal be...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Corry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 190

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Plot 51, Charlotte Street, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kroon Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 390
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 390
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 390
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 86 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 51, Charlotte Street, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3YjgzMjdhLWJkYTUtNDZhMi1hNTRhLWM1ZTEyZTUxOTVkNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R390 per nag, vir 2 mense 190 5 1 5 Plot 51 Charlotte Street 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.206756755646 17.934930026494

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang