Successfully reported

Kroon Manor

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Amanda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

So jammer ons het nie sommer 'n week daar gebly nie! Pragtig, skoon, ruim. Lieflike plek met ruim kamer. Hulle etes is heerlik! Hulle verdien werklik volpunte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Very clean and comfortable. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Awesome, safe and great breakfast. Fantastic people and excellent place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie gerieflik en mooi. Baie vriendelik en mooi plek, heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shandri F
1 nag Saam met vriende
4.8
Jul 2025

Amazing stay, friendly host. Amazing stay. The host was very friendly and made arrangements beforehand for arrival, which was very helpful. The rooms are bigger than expected; beautiful rooms. Would stay a little longer next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chris B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie goeie verblyfopsie in Kroonstad. Uitstekende verblyf. Wessel is 'n uitstekende gasheer. Sou dit ooit nodig wees om in Kroonstad oor te bly, sal dit ons logiese keuse wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaretha V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Uitstekend en gasvry. Ons sê baie dankie vir vriendelike en uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deborah B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Good overnight stopping place. Very warm welcome and everything you needed to know was explained. The only issue is the garages are low in height. We had issues with our 4x4 with roof rack, a safe solution was found.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jonathan G
1 nag
3.0
Sep 2024

Misleidend. Ons het ons verblyf geniet, maar nie die plek nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Louise D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Baie goeie diens. Weens onvoorsiende omstandighede moes ons die bespreking skuif. Kroon Manor het geen probleem gehad nie en ekstra moeite gedoen om ons unieke omstandighede te akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 188

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Rowe Street, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd822b7d7bc86ee856057ab04b72f346cac52ec57526f12697c238218ec6831c688f81a96ee1333063f06596991839ddda0a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 1 Rowe Street Panorama 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.669719807646 27.248875626984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang