Successfully reported
+49

Kroon Manor

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Rowe Street, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Vanaf R980 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kroon Manor is in die pragtige dorpie Kroonstad, halfpad tussen Johannesburg en Bloemfontein geleë.

Verblyf by Kroon Manor word in 5 en suite-slaapkamers en 'n gesinseenheid met 2 aparte slaapkamers gebied. Die kamer is toegerus met 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Gaste kan langs die verhitte swembad ontspan of 'n braai geniet op die ruim stoep wat oor die tuin uitkyk. Veilige parkeerplek en gratis WiFi-verbinding is beskikbaar.

Die gastehuis het 'n konferensielokaal wat 20 afgevaardigdes kan akkommodeer en daar is 'n pragtige patio met braaigeriewe en 'n uitsig oor die tuin en verhitte swembad.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Amanda V
Saam met lewensmaat
5.0
So jammer ons het nie sommer 'n week daar gebly nie! Pragtig, skoon, ruim. Lieflike plek met ruim kamer. Hulle etes is heerlik! Hulle verdien werklik ...
Sien meer
Mei 2025
Karen T
Saam met lewensmaat
5.0
Very clean and comfortable. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Eddie O
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome, safe and great breakfast. Fantastic people and excellent place to stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Nicolene D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik en mooi. Baie vriendelik en mooi plek, heerlik geslaap.
Feb 2025
Chris B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goeie verblyfopsie in Kroonstad. Uitstekende verblyf. Wessel is 'n uitstekende gasheer. Sou dit ooit nodig wees om in Kroonstad oor te bly, sal d...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 188

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 1 Rowe Street, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Gaste dink Kroon Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Rowe Street, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd822b7d7bc86ee856057ab04b72f346cac52ec57526f12697c238218ec6831c688f81a96ee1333063f06596991839ddda0a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 1 Rowe Street Panorama 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.669719807646 27.248875626984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang