Successfully reported
+8

Kruger Loft

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3497 Klipspringer Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kruger Loft bied gerieflike verblyf in 'n enkelwoonstel in Marlothpark. Die woonstel is privaat en is tussen die bome versteek. Dit is ideaal vir voëlkyk en gaste kan nagapies ook hier sien. Kruger Lodge is op 'n residensiële eiendom waarop die eienaars woon en is ideaal vir 'n paartjie wat opsoek is na 'n rustige bos-ervaring met toegang tot alle geriewe.

Dié grasdak-solderkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelslaapbank, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n oopplan-kombuis en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, etenstafel en stoele toegerus. Die solderkamer het 'n houtbalkon met 'n tafel en stoele. Daar is ook 'n klein plonspoel.

Marlothpark is 'n wildreservaat en 'n omheinde area met baie wild. Dit is 20 km vanaf die Krugerwildtuin se Krokodilbrughek en 30 km vanaf Mosambiek se grens. Dit grens aan die Krokodilrivier in die Krugerwildtuin, waar gaste skemerkelkies kan geniet terwyl hulle wildkyk.

Kevin, die eienaar en bestuurder van Kruger Loft, woon op die perseel. Hy is 'n gretige gholfspeler en kan die beste wildkykplekke in die area aanbeveel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Dubbelslaapbank

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Kevin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 3497 Klipspringer Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Kruger Loft het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3497 Klipspringer Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAG5z2COcm4pE6xyuBo3yDeHfqfHy79VY4nqBDCBQr6S2JKYVfo7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 3497 Klipspringer Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.340214126947 31.803976132165

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang