Successfully reported
+36

Kruger Park Lodge 216

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portia Shabangu Road, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kruger Park Lodge 216 bied groen tuin-uitsigte en ruim selfsorgverblyf in die Kruger Park Lodge-oord in Hazyview. Dit is ideaal vir 'n vakansie saam met 'n groot gesin of 'n groep vriende, aangesien die landgoed besienswaardighede en aktiwiteite het om almal te vermaak.

Dié verblyf bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en gaste deel die tweede badkamer met 'n bad en stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die kombuis lei na 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir almal om hul etes saam te geniet. Die knus sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie. Hierdie stoep lei na 'n houtdek met 'n uitsig oor die bosveld.

Gaste het toegang tot die oord se aktiwiteite op die perseel, soos 'n gemeenskaplike swembad, tennisbane, 'n putt-puttbaan, 'n klimraam vir kinders, wildkykpunte, asook 'n restaurant op die perseel.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Grant V
Gesin met tieners
5.0
Totally relaxing, just too short. We enjoyed the unit, and loved the fresh new look. Please check the downstairs shower as there was no...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Antois V
5.0
Rustig, ruim en gerieflik. Pragtige plek wat onlangs oorgedoen is en baie mooi afgewerk is. Goeie ligging, stil met goeie geriewe en toebehore. My eni...
Sien meer
Jul 2025
Nomahlubi O
Gesin met klein kinders
5.0
Great. Awesome family holiday spot.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Joseph V
Gesin met klein kinders
4.6
Very nice. Nice house with a view of the Sabie River. Had a good time with family.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Carmel K
4.0
Comfortable and relaxing. Loved the Kruger Park Lodge. Staff were friendly and professional. 216 was comfortable and clean. There was a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Joey Geverifieer

Eiendomme 27

Resensies 130

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Portia Shabangu Road, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Kruger Park Lodge 216 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portia Shabangu Road, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5307bb9d4a9da0ef07c0eb2cc73e69bc782fba074a9817bbdda86abc1762b1238e48abdf4bf954e69ccc58e920eb35610d89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Portia Shabangu Road Kruger Park Lodge 1242 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -25.034929658439 31.135264635086

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang