Kruger Park Lodge Unit No. 550
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portia Shabangu Road, Hazyview, Heritage Hill Estate, Kruger Park Lodge, 1242, Mpumalanga
- Vanaf R3 300 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Kruger Park Lodge 550 is 'n ruim dubbelverdiepinghuis in Hazyview, 'n subtropiese plaasdorpie in Mpumalanga.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan tot 6 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, die tweede met 'n dubbelbed en die derde met 2 enkelbeddens. Albei badkamers is toegerus met 'n bad en 'n stort.
Die leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser.
Gaste kan 'n terras, tuin en 'n buiteswembad wat die hele jaar deur gebruik maak. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Bykomende geriewe op die perseel sluit 'n restaurant, kroeg en buite-speelarea in. Die restaurant bedien brunch, middagete en aandete, en bied 'n verskeidenheid maaltye vir alle smake.
Die eiendom is gerieflik geleë 48 km vanaf Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe en minder as 1 km vanaf Kruger Park Lodge Gholfklub. Nabygeleë besienswaardighede sluit die Sabierivier, 5 km weg, en The Barnyard Theatre, 36 km weg, in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Joey Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 130
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Portia Shabangu Road, Hazyview, Heritage Hill Estate, Kruger Park Lodge, 1242, Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portia Shabangu Road, Hazyview, Heritage Hill Estate, Kruger Park Lodge, 1242, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang