Successfully reported
+15

Kruger Park Lodge Chalet 234

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portia Shabangu Drive, Kruger Park Lodge, Hazyview, Kruge, Mpumalanga
  • Vanaf R2 450 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Chalet 234 is geleë binne die gesinsvriendelike Kruger Park Lodge, 'n bekroonde gholfoord langs die oewer van die majestueuse Sabierivier. Gerieflik geleë in Hazyview, bied dit maklike toegang tot die Krugerwildtuin. Met 'n Gary Player-ontwerpte gholfbaan, tennisbane en drie swembaddens (een vir kinders), plus natuurroetes en minigolf, wag avontuur en ontspanning by hierdie skilderagtige lodge.

Die selfsorg-eenheid bied slaapplek vir tot 6 volwassenes en 2 kinders onder die ouderdom van 12, verdeel in 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n toilet, bad en wasbak. Beide slaapkamers 2 en 3 het 2 enkelbeddens, terwyl die solder 'n stapelbed het. Elke badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-eenheid bestaan uit 'n sitkamer, toegeruste kombuis, privaat patio en eetkamertafel. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, ketel, stoof, oond, mikrogolfoond en broodrooster. Gaste kan maaltye geniet by die eetkamertafel of die privaat patiotafel met uitsig oor 'n dam.

Bykomende geriewe sluit in gratis WiFi en 'n TV. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe, veilige onderdakparkering en die oord se swembaddens.

Doendinge in die omgewing sluit in perdry, voëlkyk, die Groot Vyf-besigtiging, visvang, fietsry, wildkyk, bergfietsry, wildritte, begeleide staptogte en swem.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderstapelbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Colleen Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 88

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Portia Shabangu Drive, Kruger Park Lodge, Hazyview, Kruge, Mpumalanga
  • Gaste dink Kruger Park Lodge Chalet 234 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portia Shabangu Drive, Kruger Park Lodge, Hazyview, Kruge, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2b845442da9a47a54ce1733330735826e13b9524e03597bad45e22265aee54e03d092b838c4c0f002badb8437a7fb660509?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 Portia Shabangu Drive Kruger Park Lodge Kruge Mpumalanga 021 201 8901 16:00-22:00 10:00 -25.034902237412 31.135754862041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang