Successfully reported
+46

Kruger Park Lodge Unit No. 277

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portia Shabangu Road, Kruger Park Lodge Unit No. 277, Hazyview, 1241, Mpumalanga
  • Vanaf R3 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kruger Park Lodge Unit No. 277 skuil in Hazyview en is ideaal vir 6 gaste wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek met al die nodige geriewe op die perseel.

Die lodge beskik oor 3 slaapkamers en 3 volledige badkamers waarvan 2 en suite is. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, spieëltafel, plafonwaaier en genoeg kasspasie. Groot vensters nooi natuurlike lig na binne en voeg 'n gevoel van kalmte by die slaapkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n plafonwaaier.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit ook 'n skottelgoedwasser vir ekstra gerief in. Gaste kan hulle maaltye by die etenstafel geniet en langs die eetarea is daar 'n knus sitarea met 'n TV met DStv. Gratis, beperkte WiFi is beskikbaar afhangend van beurtkrag.

Kruger Park Lodge Unit No. 277 het parkeerplek op die perseel, sowel as braaigeriewe en 'n etenstafel op die stoep, waar gaste 'n buitelug-ete kan geniet.

Die landgoed spog met verskeie geriewe, insluitend 'n gholfbaan, swembad vir volwassenes en kinders, tennisbane, 'n speelarea vir kinders en 'n reuse-skaakbord. Gaste kan ook die omgewing verken en Hazyview-besienswaardighede, soos Blyderivierspoort, Perry's Bridge Reptile Park en Shangana Cultural Village, besoek.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Joey Geverifieer

Eiendomme 27

Resensies 130

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Portia Shabangu Road, Kruger Park Lodge Unit No. 277, Hazyview, 1241, Mpumalanga
  • Gaste dink Kruger Park Lodge Unit No. 277 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portia Shabangu Road, Kruger Park Lodge Unit No. 277, Hazyview, 1241, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMDxwBxqmezx8m7ZRnJ8bPRiFgm8hNI6y2N9bum4QGir287Z8sJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Portia Shabangu Road Kruger Park Lodge Unit No. 277 1241 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -25.0412462 31.136129

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang