Successfully reported

Kruger River Retreat

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Francois B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantasties. Ja, ek het dankie. Die aircon by die braai werk nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Will definitely be back! We spent 5 wonderful nights at Kruger Lodge. It is on the Crocodile River but on the side where there is less traffic, so it's so peaceful. The two decks are amazing. One to see the views of Crocodile and the other to relax and cool off in the plunge pool. The stairs to the second floor are a bit tricky, so I would not recommend it if you have guests who are not agile! It's well equipped and Penny was wonderful at keeping the lodge so clean and tidy. The bird life was spectacular.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Wow! Experiences. First time in Marlofpark, very well connected to the game drives, we were picked up at the address and returned after the day in the Kruger Park. Food for animals was delivered the next day. It is convenient, very safe. We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theuns E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Netjies, skoon, mooi, en rustig. Kuier area en swembad is 'n wenner! Ja, ons het. Enigste negatief sal wees die 'bunkbeds' was in die hoofslaapkamer en nie in die leefarea nie. Die kombuis en kamer kaste is oud, kort aandag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
Kruger River Retreat
Dagsê Theuns, Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is bly dat julle baie lekker gekuier het, en hoop om julle spoedig weer daar te huisves. Ek kan bevestig dat die huis 'n totale facelift gekry het sedert julle daar was. Die kaste is oorgedoen, die bunkbed is verwyder en die hele huis is uitgeverf. Ek sal spoedig die nuwe fotos hier plaas. Groete, Willie

Bernhard T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2025

A very comfortable stay for three nights in Marloth Park. We thoroughly enjoyed our stay in Marloth Park: we had access to all amenities and could easily enter the Kruger National Park through the Crocodile Bridge entrance. We also had a lovely view from the house over the river into the park. We also enjoyed our walks along the fence. The house was very comfortable and clean, and the cleaning lady did a very good job on a daily basis.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jul 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Eloize E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Heerlike verblyf en afsluiting vir alledaagse verpligting. Baie lekker gebly en gebruik gemaak van al die areas. Die klonte was veilig met die trappe omdat ons net die deure toe gemaak het as ons in die boonste area was. Daar is lekker voerplek vir die diere en hulle het heerlik kom eet en die klonte vermaak. Ons het gemaklik met die klonte teen die Kruger Wildtuin se grens geloop. Die verblyf en omgewing was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda D
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Lovely location near Crocodile Bridge Gate. Lots of space and wonderful entertainment facilities with indoor and outdoor braai area, as well as lookout area for sundowners.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shona T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Beautiful home with everything you need to enjoy a relaxed holiday in the bush. Blissful relaxation!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 801 Crocodile Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73b2bfd50356c3428dc7b4950235664e432aab68db4650a2f7dee97976e167bcfab40393cde7e7486124e7f495662311b862?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8) 26 5 1 5 801 Crocodile Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.354416365924 31.75719023874

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang