Successfully reported

Kruger River Holiday Home

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Elvira F
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Rustig, gemaklik. Die ligging van die huis is fantasties! Naby aan die Wildtuin om vir 'n dag in te gaan en die dag te spandeer. Die waterpark was 'n hoogtepunt vir die kinders, en almal het hulle gate uit geniet. Sal beslis weer bespreek, volgende keer vir langer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Quiet, peaceful, clean, comfortable. We loved our stay, peaceful and relaxing with beautiful views of the river. The house was well equipped, and the staff were great! Would definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zhane M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Stunning house in a quiet part of Marloth Park with a lovely river view. Wonderful weekend with friends shared in a quiet part of Marloth Park. The house is lovely with comfortable beds and Aircons in the rooms. The outdoor area is spectacular. It lends itself to relaxing and socialising with friends or family. Great pool, braai area, view of the river, and eating area. Close to Crocodile Bridge Kruger Gate. I would definitely recommend this holiday home for a relaxing time in the bush.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renuel E B
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Skoon, veilig en goeie ligging. Dit was besonders. Die verblyf was op die beste plek in Marloth.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janke C
Kort verblyf
5.0
Des 2024

'n Heerlike wegbreek plekkie om te ontspan. Stil en rustige atmosfeer. Ons het heerlik gebly. Die ligging is perfek met 'n mooi uitsig oor die rivier. Die kommunikasie met die eienaar was uitstekend en die eenheid word daagliks gediens, 'n groot bederf as mens net wil ontspan. Alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Des 2024

Disappointed. Spent most of the nights in the dining room worried about the safety of my family. An alarm system would assist. The TV is too small and the volume is too soft. WiFi has no network coverage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Michelle B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Superb location! Extremely comfortable, well-equipped, beautiful house on the banks of the Crocodile River. The service was impeccable. Abri made us feel very welcome and took care of us very well during our stay. The house attracts amazing visitors. Having kudu, warthog, impala, and giraffes in your garden is pretty special!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charne L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Die plek was netjies. Alles wat ons nodig het en verskriklik gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talitha O
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jan 2022

Lekker, rustig, amazing view. Tweede kamer van sitkamer se hoofligskakelaar werk nie. Derde kamer van sitkamer se aircon werk nie goed nie. Hele huis kort net bietjie spring cleaning veral kaste en badkamers om die verblyf awesome te maak!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jackie F
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Aug 2021

Heerlike wegbreeknaweek, batterye herlaai en weer lus vir die lewe. Ons eerste besoek aan Marloth Park en ons sal beslis terug wees. Die huis is goed ingerig en gemaklik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Abri Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 107

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R5 950
R 5 950 R 4 463
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R5 950
R 5 950 R 4 463
per nag (plek vir 8)
Vanaf R5 950
R 5 950 R 4 463
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3610 Seekoei Road, Marloth Park, 0174, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4NTNiYjJkLTZiNjEtNGEyNS1iMGEzLWEzMzA2MGJmMjhkOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 950 nouVanaf R4 463 per nag (plek vir 8) 28 5 1 5 3610 Seekoei Road Marloth Park 0174 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.348832838381 31.809858977795

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang