Successfully reported
+26

Kruger River Villas The Loft

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1278 Wildgoose Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R2 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kruger River Villas The Loft is 'n selfsorg-solderwoonstel in Marloth Park, 'n wildbewaringsdorp op die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Hierdie eenheid is bo die eienaars se eiendom geleë.

Hierdie A-raam boomhuis het slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor oopplan-buitelugleefarea. Die solderkajuit is tot by die boomtoppe verhewe en is toeganklik met 'n oprit. Hierdie hut is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het lugversorging, en beskik oor 'n ingeslote en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet, met toegang tot 'n buitestort.

Langs die bed is 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, 'n induksiestoof, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, 'n broodrooster, en 'n verskeidenheid potte en panne, breekware en eetgerei om te gebruik. Die dek spog met 'n plonspoel. Neem asseblief kennis dat daar geen geriewe vir oop vuur is nie.

Marloth Park spog met vier van die Groot 5, met die uitsondering van die olifant. Natuurlewe soos koedoes, sebras, kameelperde, blouwildebeeste, bobbejane, bosbokke, vervet-ape, njalas, rooibokke, vlakvarke en volstruise kan vry rondloop tussen die eenhede.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lugversorging
Volledige kombuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 1278 Wildgoose Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Kruger River Villas The Loft het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1278 Wildgoose Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c47a653ef764a2a9f4fc28bd12380858f26d6283dceb54e051f5ce00a02d55f0aadaae3144eeaab010b1cb292f31de42fc9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 1278 Wildgoose Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.35616675059 31.768874504713

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang