Successfully reported

Kruger View Chalets

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 169 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Alwyn Johannes D
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Dit was regtig baie lekker. Baie lekker gewees, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantastic stay. Absolutely awesome place. It was just perfect in every way.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanene D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Mooi plekkie. Baie lekker gebly, dankie. (Hul inkloktyd is 13:00, nie 1:00 nie).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

As jy rus en vrede soek, is dit die plek vir jou. Heerlik. Die gebrul van die leeus die eerste aand was hoendervleis mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha B
1 nag
5.0
Aug 2025

Uitstekend. Baie lekker gebly met die rivieruitsig en olifante wat voor ons huisie was. Sal beslis weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beverley M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Stunning! Skoon, netjies en alles wat mens benodig in woonplek. Ongelooflike lekker plek, uitsig van Kruger Park. Lekker skoon beddegoed, goeie diens, alles wat mens nodig het in die kombuis. Mooi skoon badkamers. Baie gerieflik gebly vir 1 nag na wonderlike vakansie in die Kruger en oppad terug Kaap toe. Sal definitief weer plekkie boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shamaa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Great location, great stay! We had an absolutely lovely stay here. I wish we had booked a few more days. My only recommendation is to have DND signs for the rooms. We almost had a very embarrassing situation when a cleaner came into our cabin unexpectedly. We had to shout for them to leave.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie D
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Relaxing, comfortable and excellent service. We had a wonderful stay at Kruger View Chalets. The accommodation was as described and we had a wonderful view of the river where we managed to see various animals. We locked ourselves out of the unit and the receptionist was very helpful in opening our patio door. We would stay again and highly recommend it to other guests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Davida S
1 nag
5.0
Mei 2025

Mooi uitsig op Kruger Wildtuin, netjies. Goed versorgde omgewing en vriendelik. Heerlik gekuier, baie dankie. Seekoeie, olifante en waterbokke gesien vanaf dek waar ons gebraai het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Shaun Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 169

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 470
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 470
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 470
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 62 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 01:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stand 1062, Opdraend Street, Monte Vista Estate, Malelane, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ffcb44b31a8525534d4b61098a48604d0dfd3c6b34803e457ae179c468e3f9518158afbce1234be109dae9339ca0cb042d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 470 per nag, vir 2 mense 169 5 1 5 Stand 1062 Opdraend Street, Monte Vista Estate 1320 Mpumalanga 021 201 8901 01:00-19:00 10:00 -25.486055198132 31.504835486412

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang