Successfully reported
+60

Kruger View Chalets

  • Kapasiteit: 62 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 01:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stand 1062, Opdraend Street, Monte Vista Estate, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Vanaf R1 470 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kruger View Chalets skuil aan die oewer van die Krokodilrivier en dit is al wat jou van die gewilde Krugerwildtuin skei. Die chalets is die perfekte verblyf langs die rivier in Malelane.

Die chalets beskik oor identiese afwerkings en bied elkeen slaapplek aan 4 gaste. Elkeen het 2 ruim slaapkamers met en suite-badkamers en elke slaapkamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, 'n gerieflike sitkamer met sateliet-TV en 'n uitsig oor die pragtige tuin of rivier. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis, braai, lugversorging en daaglikse skoonmaakdienste.

Gaste kan van die gemeenskaplike swembad en veilige onderdakparkeerplek op die perseel gebruik maak. Daar is 'n restaurant langsaan vir wanneer gaste wil uiteet.

Malelane is 'n entjie weg en bied geriewe soos kitskosrestaurante, winkels, mediese sentrums en banke.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 170 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Carnia P
Gesin met klein kinders
5.0
Verblyf is skoon en netjies, die kinders het die swembad vreeslik geniet. Ons het heerlik gebly! 'n olifant het teen die draad verby geloop.
Okt 2025
Alwyn Johannes D
5.0
Dit was regtig baie lekker. Baie lekker gewees, baie dankie.
Okt 2025
Michelle H
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic stay. Absolutely awesome place. It was just perfect in every way.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Jeanene D
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi plekkie. Baie lekker gebly, dankie. (Hul inkloktyd is 13:00, nie 1:00 nie).
Aug 2025
Cecilia V
Saam met lewensmaat
5.0
As jy rus en vrede soek, is dit die plek vir jou. Heerlik. Die gebrul van die leeus die eerste aand was hoendervleis mooi.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Shaun Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 170

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Stand 1062, Opdraend Street, Monte Vista Estate, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink Kruger View Chalets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 470
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 470
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 470
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 62 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 01:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stand 1062, Opdraend Street, Monte Vista Estate, Malelane, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ffcb44b31a8525534d4b61098a48604d0dfd3c6b34803e457ae179c468e3f9518158afbce1234be109dae9339ca0cb042d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 470 per nag, vir 2 mense 170 5 1 5 Stand 1062 Opdraend Street, Monte Vista Estate 1320 Mpumalanga 021 201 8901 01:00-19:00 10:00 -25.486055198132 31.504835486412

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang