Krummel en Kors Koffie en Bly
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Segal Street, Frankfort, 9830, Vrystaat
- Vanaf R890 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Krummel en Kors Koffie en Bly bied gemaklike verblyf in die hartjie van Frankfort, met die bykomende sjarme van 'n koffiewinkel en skoonheidsalon op die perseel. Of jy nou vir besigheid of ontspanning besoek, hierdie uitnodigende eiendom kombineer warm gasvryheid, gerief en rustigheid vir 'n werklik ontspannende verblyf.
Die verblyf bestaan uit 2 goed ingerigte kamers, elk ontwerp om gemaklik 2 gaste te slaap. Elke kamer het 'n knus bed en 'n privaat en suite-badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien vir gaste se gerief. Bykomende geriewe sluit in 'n sitarea, 'n slim-TV met stromingsdienste, gratis WiFi, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie.
Die eiendom bied veilige parkering op die perseel en spog met 'n rustige en uitnodigende buiteruimte, perfek vir ontspanning en vermaak. 'n Goed onderhoue grasperk, verskeie sitareas en deurdagte dekoratiewe elemente weerspieël die trots en sorg wat in die onderhoud daarvan geneem word. 'n Paadjie van trapklippe kronkel deur die tuin en versterk die gevoel van rustigheid, terwyl 'n groot boom met 'n uitgestrekte blaredak welkome skaduwee bied en bydra tot die vreedsame atmosfeer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marli Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 7 Segal Street, Frankfort, 9830, Vrystaat
- Gaste dink Krummel en Kors Koffie en Bly het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Segal Street, Frankfort, 9830, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang