Successfully reported

Kubu Lodge 406

Wildsplaas

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Derik S
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Ongelooflike lekker natuurvakansie. Baie dankie vir ongelooflike lekker kuier. Was baie spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kenneth S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

The host went out of her way to make our stay so memorable. Our best experience. Our stay was very pleasant. The house was well equipped, very clean and the staff were very friendly and helpful. Truly a memorable experience, thank you very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Beste plek ooit was wonderlik, plek. Beste plek ooit was wonderlik, plek was baie mooi en skoon. Sal maklik weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren D
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Absolutely amazing. We thoroughly enjoyed our stay, the house was well maintained and spacious. The staff were friendly and attentive. Thank you to the team and owner for a wonderful weekend, we will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Besonderse naweek vir vriende, familie en kinders. Uitstekende plek. Uiters netjies, goed uitgerus en baie luuks. Dit 'tick' al die bokse. Sal enige tyd weer terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Heerlik. Ons het ons naweek by Kubu Lodge terdeë geniet. Die uitleg van die lodge is uitstekend vir 'n paar gesinne om saam te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Lieflike huis saam vriende. Hierdie huis is so amazing. Soveel spasie en kuier/braai opsies. Het die binne bar wat een kant is vreeslik geniet, dit was nou lekker, veral in die winter/koue aande. Bonette was baie behulpsaam en 'n goeie host. Die diere het so baie by die huis om gekom. Dit was heerlik en ons sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marike C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2025

Baie lekker en lekker uitgerus. Dit was baie lekker en baie mooi. Sal net aanbeveel dat daar in die tuin kamer, veral in die badkamer en hoofslaapkamer, gordyne ingesit word. Die kamer is van so aard dat dit privaat is, maar met klein kindertjies wat rondhardloop, werk dit nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nico P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2025

Rustig, baie mooi en privaat. Heerlike naweek saam familie met baie rus en vrede. Plek is baie goed toegerus. Zebula is baie naby vir lekker golf.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Bonette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 406 Olivenfontein, R516 Rooiberg Road, Mabalingwe Nature Reserve, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbdd4d3b90ba0326f6b461605ec219dcb637736c9074f4b4716c692cc48a907998cb48d20d6fd57c58ae935976f90c6becca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 12) 9 5 1 5 406 Olivenfontein R516 Rooiberg Road 0480 Limpopo 021 201 8901 10:00-17:00 12:00 -24.840932609112 28.048615559915
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang