Successfully reported
+11

Kudu Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R541, Farm Bermondsey, 24 km from Machadodorp, 1170, Mpumalanga
  • Vanaf R2 500 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Kudu Cottage is 'n knus selfsorg-houthut op 'n pragtige plaas net langs die R541 en is 24 km vanaf Machadodorp geleë. Dit spog ook met hoë plafonne en groot vensters wat pragtige uitsigte oor die omliggende platteland en groen het.

Dié hut kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Nog 2 enkelbeddens is ook beskikbaar in die solderruimte. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir gaste om hul maaltye saam te geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek waar gaste met 'n boek kan ontspan.

Buite die kajuit is daar 'n lieflike stoep met buitesitplek en braaigeriewe wat 'n ideale plek is vir gaste om 'n skemerkelkie in die middel van die bome te geniet. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Dié plaas bied 60 km van van die beste binnelandse staproetes met watervalle, inheemse bergwoude en die sandsteenrotsformasies van die Skurweberge en die Komatiriviervallei kan alles reg van die lodge af gestap word. Verskeie wildspesies en ongewone, area-spesifieke voëls kan gesien word.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Pieta Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • R541, Farm Bermondsey, 24 km from Machadodorp, 1170, Mpumalanga
  • Gaste dink Kudu Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R541, Farm Bermondsey, 24 km from Machadodorp, 1170, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA907a176a0098e96524b3b72cf752b8837be57eecef05d38e93c9542648f8471f806ffaa28ab36bdffcaca35ca1c9ff5778b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 R541 Farm Bermondsey 1170 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.855555 30.36624
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang