Successfully reported
+11

Kudu Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R541, Farm Bermondsey, 24 km from Machadodorp, 1170, Mpumalanga
  • Vanaf R2 500 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Kudu Cottage is 'n knus selfsorg-houthut op 'n pragtige plaas langs die R541 en is 24 km vanaf Machadodorp geleë. Dit spog met hoë plafonne en groot vensters wat 'n pragtige uitsig oor die omliggende platteland bied.

Dié hut bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die solderarea het ook 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met genoeg sitplek en die sitarea het gemaklike sitplek waar gaste met 'n boek kan ontspan.

Daar 'n lieflike stoep met buitesitplek en braaigeriewe waar gaste 'n skemerkelkie kan geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dié plaas spog met 60 km se staproetes met watervalle, inheemse woude en die sandsteenrotsformasies van die Skurweberge en die Komatiriviervallei. Gaste kan ook verskeie wild- en voëlspesies sien.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Pieta Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • R541, Farm Bermondsey, 24 km from Machadodorp, 1170, Mpumalanga
  • Gaste dink Kudu Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R541, Farm Bermondsey, 24 km from Machadodorp, 1170, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA907a176a0098e96524b3b72cf752b8837be57eecef05d38e93c9542648f8471f806ffaa28ab36bdffcaca35ca1c9ff5778b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 R541 Farm Bermondsey 1170 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.855555 30.36624
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang